Uvongo Akkommodasie by Uvongo Square 10 | LekkeSlaap
+36

Uvongo Square 10

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Foster- en Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R410 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dié moderne kompleks is in die hartjie van Uvongo geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die eenheid is gerieflike op die eerste verdieping geleë en 50 m vanaf verskeie geriewe.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-area met 2 enkelbeddens Daar is 'n dubbelslaapbank op die toegeboude balkon vir 'n ekstra 2 gaste. Die balkon kan ook gedurende die dag omskep word in 'n sitarea. Die kamers het ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n bad-oor-stort.Linne word voorsien, maar nie vir die slaapbank nie. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n 32" platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv-gesinspakket.

Die kompleks is veilig, ommuur, beskik oor 'n afstandbeheerde hek, en daar is 1 toesluitmotorhuis en 1 oop-parkeerplek vir 'n tweede motor of 'n sleepwa. Verder is daar 'n gemeenskaplike braai-area en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Nabye besienswaardighede sluit die Krokodilplaas, MacBanana Plaasstal, Lake Eland Wildreservaat of Klipspringer in. 'n Vakansie in Uvongo is ideaal vir die hele gesin en daar is altyd iets om te doen, soos om in die son te bak, swem, snorkel, lyfplankry, branderplankry, draf, kanovaarte, bootry en baljaar op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Uvongo Square 10 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Uvongo Square 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • h/v Foster- en Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Square 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R410
per nag (plek vir 5)
Vanaf R410
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Foster- en Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aTsj8B6UN9xrns6I7iBQz2EvFXi7MIrKRfQ8qUhtifp9jhYAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R410  per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Corner of Foster and Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.833695065662 30.394297689199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za