Uvongo Akkommodasie by Uvongo Square 10 | LekkeSlaap
+36

Uvongo Square 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Uvongo Square 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bonginkosi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bonginkosi M
Gesin met klein kinders

Nice and quiet place.

The whole facility need to be revamped by changing furniture, beds, sofas, curtains and linen.

Uvongo Square 10's terugvoer

Dear Bonginkosi,

Thank you for the feedback.

Regards,
Dideray

Uvongo Square 10
Stanley G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G
Gesin met klein kinders

Uvongo Square 10 met all our family needs for a holiday place.

Safe place with all amenities within walking distance. Great view of the ocean.

Mariska L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska L
Saam met vriende

Huislik.

Ons het die verblyf en area baie geniet. Sal weer besoek.

Swelihle M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Swelihle M
Saam met vriende

I wish to book another trip n stay there again.

I was delighted to stay at Uvongo Square.

Gawie K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie K
Saam met vriende

Baie goed geleë.

Kan aanbeveel vir enige iemand. Alle plekke en winkels maklik om te bereik.

Damien B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien B

Facility was great, well equipped, well located and especially nice was owners personal interest in our well being.

See stars.

Monique F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heerlik.

Ons het dadelik tuis gevoel by die plekkie, dit is 'n groot plek met genoeg spasie en dit het ook alles in wat 'n mens benodig. Ek sal definitief weer teruggaan en weer daar bespreek.

Natasha R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Gesin met klein kinders

Dit was ons tweede keer wat ons daar gebly het en het dit weereens baie geniet, Sal definitief weer daar bly.

Die plekkie is baie oulik en netjies, beslis goeie waarde vir geld. Dis naby aan die strand asook winkels waar mens die daaglikse brood en melk kan koop.

Rene D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike wegbreek naweek daar geniet. Baie dankie.

Uvongo Sqaure 10 is 'n baie netjiese en veilige plekkie om vakansie te hou. Dit is gerieflik naby aan al die besighede en restaurante. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Izak N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak N
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld en naby alles, en baie baie veilig, en child friendly.

Ontvangs was goed, plek was netjies en skoon, my busy bodies van 3 en 5 jaar het dit baie geniet, letterlik stapafstand van alles af. Die perseel het baie om te bied soos beauty salon ens.

Liesel B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Goed geleë, ons het dit baie geniet. Alles wat mens nodig het vir kosmaak. Sal beslis weer die verblyf gebruik.

Sonja F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Gesin met klein kinders

Gemaklik en binne stapafstand van strand en winkels.

Vriendelike ontvangs en hulpvaardig, stapafstand vanaf strand en winkels. Die enigste probleem was met die aflaai en oplaai van ons bagasie het die glasdeur bly toe gaan en moes ons 'n skoen onder deur in druk tot ons klaar was. Maar verder was ons verblyf lekker.

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Sonja,

Dankie vir jou terug voering.

Die glasdeur is daar vir sekuriteit, jammer oor die ongerief.

Bly julle het lekker gebly, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Dideray

Uvongo Square 10
Vinolin G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vinolin G
Gesin met klein kinders

It was a lovely and enjoyable stay.

We really enjoyed our stay and had a fabulous time there. Everything was within range and nearby to where we stayed. It's a safe and friendly area as well and surely we would go back there in the future.

Shantelle B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantelle B
Gesin met tieners

Vreedsaam en veilig.

Ons het ons verblyf by Uvongo 10 baie geniet. Die woonstel was netjies, skoon en geskik vir ons behoeftes. Die kompleks self was baie stil en maklik bereikbaar van die strand en winkelsentrums af. Ek sal beslis weer gebruik maak van die woonstel in die toekoms.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and safe.

We truly enjoyed our stay at Uvongo 10. The apartment was neat, clean and suitable for our needs. The complex itself was very quiet and easy access to the beach, and shopping centres. I will definitely make use of the same apartment again in the near future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yolandi M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier - in al ons behoeftes voorsien!

Die woonstel is goed uitgerus, alles gehad wat ons benodig het. Net die besigheid wat reg oorkant die woonstel bedryf word was soms ongerieflik siende dat hulle reg in die woonstel inkyk. Vroegoggend begin werk tot laat in die aande soms en hulle het baie lawaai met tye. Verder is die woonstel lekker naby aan Uvongo strand, winkels en wassery. Baie lekker gekuier, dankie.

Corlia B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly behalwe vir braaigeriewe wat op grondvloer is het ons 'n lekker verblyf gehad.

Naby aan die strand en omliggende winkelsentrums

Rhoda N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Rhoda N

Pateties!

Sien sterre.

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Rhona

Dankie vir jou terugvoering.

Groete
Dideray

Uvongo Square 10
Isabel D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel D
Gesin met klein kinders

Great accommodation.

The accommodation was cosy and comfortable. Also close to the beach. Thank you.

Uvongo Square 10's terugvoer

Hi Isabel,

Thank you for the feedback.

We hope to welcome you back soon.

Uvongo greetings.

Uvongo Square 10
Izilda K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Izilda K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en naby die hoofstrand.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Dis loopafstand van die strand en voertuig is veilig toegesluit. Daar kort wel 'n lugversorger wat die verblyf sal verbeter. En van die meubels kan ook vervang word.

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Izilda,

Baie Dankie vir jou terug voer, dit word opreg waardeur.

Bly julle het lekker vakansie gehou.

Watter meubles moet in jou meening vervang word?

Groete,
Dideray

Uvongo Square 10
Alethea M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alethea M
Gesin met klein kinders

Comfortable and enjoyable stay indeed.

Beautiful view from the sitting room area, so relaxing and secure. Place was neat and tidy. Thank you so much for an amazing stay.

Rochelle P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustige, gemaklike wooneenheid geskik vir enige iemand.

Sien die sterre.

Mev M P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M P
Gesin met tieners

Dit was 'n welkome ruskansie.

Woonstel baie gerieflik en netjies, bietjie moeilik met net 1 badkamer. Dit sal meer effektief wees vir 'n gesin van 4, met laerskoolkinders.

Stephne V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephne V
Gesin met klein kinders

Aangenaam, maar tog 'n bietjie vreemd.

Die verblyf was heel aangenaam, maar die feit dat daar besighede in dieselfde kompleks is maak dit vreemd en kry mens nie die "holiday" feeling nie. Die braai-area het geen sitplek vir jou familie om saam met jou te kuier om die vuur nie en dit was nie vir ons so aangenaam nie. Dit sal lekker wees as daar 'n bankie met 'n tafel is waarby mens kan sit en kuier.

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Stephne,
Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer dat jul nie die "holiday" gevoel gekry nie, die winkels is gewoonlik a bonus vir gaste, pizza winkel (vir middag of aand ete) - wassery (vir al die nat handdoeke) - Spa (vir bietjie bederf) ens.
Ek sal die bankie by die braai area onder die komitee se aandag bring.
Groete
Dideray

Uvongo Square 10
Marianne E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby!

Dit was so lekke. Het lekke gerus. Die strand is veilig en skoon en die blyplek was uitstekend. Die diens was puik. Baie dankie!

Sarel V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met tieners

Absoluut uitstekend!!

Die reëlings voor die tyd was goed georganiseerd, die ontvangs was uitstekend en die verblyf was heerlik!! Baie Dankie vir al julle moeite en om ons te kon laat tuis voel vir 'n wel verdiende vakansie. Sal definitief weer van julle dienste gebruik maak!

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Sarel,

Baie Dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Dideray (Eienaares)

Uvongo Square 10
Andre C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Dit was fantasties!

Uvongo Square is baie gerieflik en sentraal geleë en naby alles. Uvongo Square 10 waar ons gebly het is baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig het! Ek beveel dit enige tyd aan vir iemand wat Uvongo toe wil gaan. Ons was binne loopafstand van alles. Uvongo Square 10 sal my beslis weer sien. Baie dankie aan die eienaar en LekkeSlaap, julle dienste is awesome!

Uvongo Square 10's terugvoer

Hello Andre,

Baie Dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Dideray (Eienaares)

Uvongo Square 10
Marnus N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marnus N
Gesin met klein kinders

Jy kry waarvoor jy betaal ... 'n nagmerrie.

Met aankoms, 15:00, was die eenheid nog nie gereed nie. Die see-uitsig was geblok deur 'n groot boom in die kompleks en is nie soos op die foto op die advertensie nie. Die opsigter is meer soos 'n baba-oppasser. Alles wat ons gedoen het is met 'n valkoog dopgehou. Die eerste aand het die pizza-winkel reg onder ons aan die brand geslaan 01:30 die oggend. Ek en een van die permanente inwoners moes die brand onder beheer kry tot die brandweer opgedaag het. Die brandweerdiens was so vinnig in en uit en het gery na 'n ander insident toe, hulle het nie eers behoorlik seker gemaak alles is buite gevaar nie, toe begin die vlamme weer smeul. Dis mens se grootste nagmerrie om jou gesin uit die gevaar te kry, moes met ons 2-jarige seuntjie by die trappe afhardloop deur bollings rook. Niemand het kontak gemaak om te hoor of alles in orde was, of ons OK is en of daar skade was nie, nie eens die eienaar nie. Die kroeg wat in die kompleks geleë is, het ons baie onveilig laat voel. Dronk mense wat voor in die tuin aan die slaap raak en lawaai tot laat in die nag. Die laaste aand was dit net moeilikheid by die kroeg. Die braaigeriewe is ver van die eenheid af en maak dit onsmaaklik om saam met vriende en familie te kuier as jy braai. Die opsigter maak dit weereens onaangenaam, soveel so dat ons nie meer wou braai nie. Mens word konstant dopgehou deur hom. Die kompleks is glad nie kindervriendelik nie. Wat die eenheid self aanbetref, het ons geen privaatheid gehad nie. Die badkamer is in die hoofslaapkamer en almal wat die badkamer wil gebruik moet deur ons kamer gestap het. Die muur van die hoofslaapkamer kom ook nie tot die dak nie. Ons het glad nie 'n lekker/aangename ervaring gehad nie. Ons sal definitief nie weer terugkeer nie en ook nie dit aanbeveel nie. Dit het meer gevoel asof ons in 'n woonstelblok iewers in die middel van Johannesburg gebly het. Ons was glad nie ontspanne nie. Die beddens was gemaklik, en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Behalwe vir die onwelkome inwoners in die kombuiskaste. Ons kan wel definitief die wassery in die kompleks aanbeveel. Soos bo in die opskrif genoem, mens kry waarvoor jy betaal ... 'n slegte ervaring teen 'n goedkoop prys. Cheers Uvongo Square ... julle sien ons nie weer nie.

Uvongo Square 10's terugvoer

Geagte Marnus,

Ek vra on verskoning met betrekking tot die eenheid nie gereed was by jou aankoms nie. Ek het met die agent gepraat oor die dit en sy sê sy het om verskoning gevra dat hul nog net die beddens moes opmaak, en jul het gesê dis reg en dat jul verstaan.
Ons is in die proses om die boom af te kap, vandaar die verwydering van die foto op die webwerf .

Die opsigter doen net sy werk, dit is onder andere sy plig om seker te maak almal is veilig op die perseel. Ek was nie in kennis gestel dat daar ‘n brand was by die pizza plek nie, ek gaan dit met die beheerliggaam opneem. Baie Dankie vir jul hulp met die verband.

Ek noem maar net van jul 2 jarige seuntjie, daar was baie sjokolade vingertjies gewees oor al op die materiaal meubels, wat hard handing skoon gemaak moes word.
Ek was ook nie bewus van die onwelkome inwoners in die kombuis kaste nie, ook die 1ste wat ons in kennis gestel is oor die. Die eenheid sal berook / gespuit word indien sy dit ook sien.

Die kroeg is partykeer ‘n lekker kuier plek, vir die mans wat rugby kyk en koue bier wil geniet. Dit is die eerste keer wat ons ‘n klag ontvang van die kroeg.
Ek sien sekuriteit het net 1 ster ontvang, die sekuriteit is 4/5 ster in verband met motor parkering en fisiese veiligheid terwyl jul in die eenheid self is.
Baie jammer oor die ongerief.

Ons is bereid om jul 20% afslag te gee vir jul volgende bespreking, indien jul so belangstel.

Vriendelike Groete
Uvongo Square

Uvongo Square 10
Vanaf R410
per nag (plek vir 5)
Vanaf R410
per nag (plek vir 5)
Vanaf R410
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: h/v Foster- en Colinstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aTsj8B6UN9xrns6I7iBQz2EvFXi7MIrKRfQ8qUhtifp9jhYAp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R410  per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 Corner of Foster and Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.833695065662 30.394297689199
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za