Uxolo Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uxolo Guesthouse bied B&B-verblyf in Norwood, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe.

Verblyf word gebied in 7 uniek en smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 'n en suite-stort of -bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, kamerdiens, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien en die gastehuis het ook 'n swembad, gemeenskaplike sitkamer en buite-braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Uxolo Guesthouse is naby Norwood Mall en 'n entjie se ry vanaf die middestad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uxolo Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false