Uyshuys @ Durbanville
2 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Aangesien die trappe 'n veiligheidsrisiko vir kleuters inhou, word slegs klein babatjies en kinders ouer as 6 jaar toegelaat.
Hou in gedagte dat daar nie 'n skoonmaakdiens is nie, ook nie DStv nie.
Sit asb. die lugversorging af wanneer julle die eenheid verlaat vir enige tydperk gedurende die verblyftydperk.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grand Ducstraat 4, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6