Uyshuys @ Durbanville
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grand Ducstraat 4, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Uyshuys is 'n selfsorg-eenheid wat die boonste verdieping van 'n residensiële woning in Chantecler, Durbanville beslaan. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante en skole en het 'n privaat ingang wat met trappe bereik word.
Die eenheid word as geheel bespreek en het 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die slaapkamer lei na 'n klein leefarea langs 'n ruim sit- en eetarea. Die kombuis het basiese geriewe soos 'n mikrogolf, induksie-stoofplaat, konveksie-oondjie, yskas, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.
Daar is lugversorging in die hoofleefarea en waaiers in die slaapkamers. Gaste moet asb. hierdie toestelle afskakel sodra hulle die woonstel verlaat om enige rede. Die toestelle kry die eenheid vinnig lekker koud sodra dit aangeskakel word.
Die groot oopplan-area dien as ingang wat deur 'n glasdeur na 'n balkon lei. Die hele boonste verdieping het houtvloere. Aangesien die trappe 'n risiko inhou vir kleuters word slegs babas en kinders ouer as 6 jaar toegelaat.
Die huis is teen 'n heuwel en die slaapkamers en leefarea front Oos met uitsig op Paarlberg, Simonsberg en die Franschhoekberge.
Veilige skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Uyshuys @ Durbanville sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Grand Ducstraat 4, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Uyshuys @ Durbanville het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eversdal Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grand Ducstraat 4, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6