Langebaan Akkommodasie by V & A Cottage | LekkeSlaap
+11

V & A Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondelingkeeromstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

V & A Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Langebaan. Die perseel is agter die Mashie Gholfklub se baan geleë en is slegs 'n motorrit weg van ander besienswaardighede in die dorp.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed waarop 2 kinders kan slaap. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, en ander kombuisgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n binnehof met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is sowat 1,5 km vanaf die strandmeer en 6 km vanaf die Laguna Mall en die Mykonos Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by V & A Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vondelingkeeromstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondelingkeeromstraat 12, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3e276efdb099d86e1cd006ca88c26ee6bda9d6fe720f6d35e72645d32ccc4e3d1f9881df8bd219afd749f58067ce21c6fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 12 Vondeling Close Country Club 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.087327591898 18.041766447885
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za