LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal Dam Cottage | LekkeSlaap
+27

Vaal Dam Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: The Peninsula on Vaal , Oranjeville, 5000, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vaal Dam Cottage bied selfsorgverblyf op 'n wildplaas in die dorpie Oranjeville. Dis op die oewer van die Vaaldam geleë en bied direkte toegang tot die dam.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 5. Daar is 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n spa-bad en stort. Die slaaparea is oopplan.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, kisvrieskas en broodrooster. Die kothuis het ook 'n braai-area en 'n binnebraai met 'n yskassie en braai-toebehore. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv Now, WiFi, boot-afsetpunt en veilige parkeerplek in.

Doendinge op die plaas sluit bootvaarte, visvang, swem, voëlkyk en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal Dam Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Vaal Dam Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Peninsula on Vaal , Oranjeville, 5000, Vrystaat
  • Gaste dink Vaal Dam Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 06:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: The Peninsula on Vaal , Oranjeville, 5000, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzOWU3NjYyLTg5ZGYtNDM0Zi04YTk2LTExOWUyMGZhYmViOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 The Peninsula on Vaal Oranjeville 5000 Vrystaat 086 999 0018 06:00-20:00 19:00 -26.906648343711 28.160379678011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!