Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Grace - Villa on Fairways

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Vaal De Grace - Villa on Fairways
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ernst Conradie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst Conradie C
Gesin met klein kinders

Bo verwagting, sal definitief aanbeveel.

Die huis was ruim, netjies en als wat jy nodig het was daar! Definitief waarde vir geld! Dit was 'n droom wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franz G
Saam met vriende

Baie liefike plek.

Xarol was baie behulpsaam en was baie lekker om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benedictor T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benedictor T
Gesin met klein kinders

We had a great time and would definitely use the facility again when we visit Parys.

Villa on Fairways is a grand facility in terms of space for families with children. It has great views and love the location on the fairways. I wish the house was warmer especially the cold past weekend and it would be ideal to invest in electric blankets and probably a gas heater to make it more homely during cold weather season.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n goeie tyd gehad en sal definitief weer die fasiliteit gebruik wanneer ons weer Parys besoek.

Villa on Fairways is 'n deftige fasiliteit in terme van ruimte vir gesinne met kinders. Dit het uitstekende uitsigte en was mal oor die ligging op die setperke. Ek wens die huis was warmer, veral oor verlede naweek wat koud was en dit sal ideaal wees om te belê in elektriese komberse en moontlik 'n gasverwarmer om dit meer huislik te maak gedurende die koueweerseisoen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V

Voorwaar 'n uitmuntende ervaring met die gerief en luuksheid wat die kuiertjie 'n baie aangename ervaring maak.

Ons het werklik die standaard van die geriewe en luuksheid van die huis waardeer. Alles is beskikbaar en skoon en ideaal geleë, reg op die gholfbaan. Die uitstekende diens van Carol komplimenteer haar professionaliteit en vriendelikheid -nog altyd. Ons besoek gereeld die gholfbane in Parys en hierdie was heel waarskynlik die beste een sover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande B
Saam met vriende

Huis baie netjies maar geen water.

Die huis was baie netjies maar bitter teleurgesteld aangesien ons geen water gehad het vir die hele naweek nie. Oorspronklik was dit geen water toe slegs bietjie water en dan slegs koue water en geen warm water nie. Gaste moet in kennis gestel word voor aankoms oor die water situasie en alternatief aangebied word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace - Villa on Fairways se terugvoer

Hi Yolande,

Thank you for the review and comments. It is always great to get feedback from our guests as this helps us address any issues and improve our services.

I do apologize about the water problem during your stay, unfortunately it was a municipality problem and the whole town of Parys didn't have water over the weekend of your visit due to technical problem at the water station. We were given no notice and unfortunately were only made aware of the situation when you informed our house manager, who then tried to assist as best as possible.

We have in the meantime installed water tanks on the property as an intervention and back up plan in case the problem should ever occur again.

Kind regards
Villa on Fairways

Vaal De Grace - Villa on Fairways
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Visarendweg 336, Vaal de Grace Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHlI5ufFpMqIASJ1hVtowpnFAVP9xvTuT7VDIhKfnax73GUiTCw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 336 Visarend Road Vaal de Grace Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -26.92391963301 27.418552572739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem