Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Grace 381

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Vaal De Grace 381
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tanja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Relaxing and beautiful, well recommended.

Lovely house and location. Clean with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Thank you Tanja for being a quiet, neat and super easy guest! I would welcome you back anytime - your positive feedback is much appreciated. Greetings! Elizabeth

Vaal De Grace 381
Jimmy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Gesin met klein kinders

Puik.

Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld! Sal dit regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Jimmy, dankie vir jou mooi woorde, dit was heerlik om julle as ons gaste te hê! Mooiloop tot volgende keer, groete Elizabeth

Vaal De Grace 381
Theo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D

A weekend is too short to fully appreciate the house and surroundings.

It was absolute bliss. Peaceful and safe. The host was very friendly and accommodating to make our stay and check-in and out as easy as possible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Baie dankie, Theo. Dit is heerlik om te hoor dat julle gelukkig was en veilig gevoel het. Dit was maklik en lekker om saam met jou te werk. Julle is enige tyd weer welkom! Groete, Elizabeth.

Vaal De Grace 381
Francis U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis U
Gesin met tieners

Heerlike naweek!

Elizabeth julle het 'n pragtige huis. Alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek is daar. Sal 381 Vaal de Grace beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Francis,
Dankie vir die terugvoer, dit was net ń plesier om julle by ons te hê en julle is altyd welkom!
Groete François en Elizabeth

Vaal De Grace 381
Herkie T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T
Gesin met tieners

Stunning!

Die huis is pragtig, ruim, netjies gemeubileer en met alles toegerus wat nodig is. Lekker uitsig oor gaatjie nommer 4. Elizabeth het regtig moeite gedoen om ons van alle nodige inligting te verskaf oor Vaal De Grace self, asook die dorp en omgewing. As die geleentheid homself voordoen sal ons definitief weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Herkie, dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die moeite om julle terugvoer deur te stuur - Groete, Elizabeth

Vaal De Grace 381
Asgher M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asgher M
Gesin met tieners

Clean, safe and very peaceful.

Pleasantly surprised by the town, nice destination and definitely a hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Dear Asgher, thank you for your positive feedback on 381 Vaal de Grace. We are pleased that you enjoyed your stay, feel free to come and explore our town and region even more next time! Greetings Francois and Elizabeth Fourie.

Vaal De Grace 381
Wanda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met vriende

Heerlike ontspanne naweek met 'n mooi uitsig oor die golfbaan.

Die huis is baie gerieflik en ruim met alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Wanda, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is baie bly as ons gastehuis aan die nodige behoeftes voldoen het! Kom ontspan gerus weer anderdag.

Vaal De Grace 381
Chene V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene V
Saam met vriende

Stylvol, ruim en netjies met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan!

Die huis is lekker ruim en is toegerus met als wat nodig is. Ons het heerlik gebly, net te kort. Daar was hout in die kaggel wat baie welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Chene, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Enige tyd weer welkom. Groete, François en Elizabeth.

Vaal De Grace 381
Sonja S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Alles was perfek. Dankie vir uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Sonja, dis altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig was en lekker gebly het. Kom gerus weer. Groete, François en Elizabeth.

Vaal De Grace 381
Charity M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity M
Gesin met tieners

Relaxing

The house is spacious, tastefully furnished and functional for a home away from home. The location is beautiful and quiet, and close enough to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Dear Charity Thank you for your positive feedback.
I am very pleased that you and the family had a good time at 381.
Please come and enjoy Vaal de Grace again, soon.
Greetings Elizabeth

Vaal De Grace 381
Heidi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S
Gesin met klein kinders

Very modern and comfortable house, definitely recommend.

We had a lovely stay at 381. The Estate is beautiful, quiet and tranquil. The house is modern and very comfortable, big bedrooms and very well equipped kitchen. We really enjoyed our stay and will def be back for more Parys exploring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Dear Heidi,
I am so glad that you and the family had a good time at 381 on Grace, as well as in Parys! Thank you so much for your review. We like to have happy customers and it is good to get such feedback. Have a lovely New Year and you are most welcome to return for another visit!
Greetings,
Elizabeth

Vaal De Grace 381
Karen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Dit was absoluut fantasties!

Ons sal weer in die toekoms hier bespreek. Dit was werklik baie baie lekker en Elizabeth is 'n fantastiese persoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Karen,

Ons waardeer jou boodskap en die mooi woorde! Baie dankie dat julle ons huis só skoon en netjes gelos het! Julle is vyfster gaste en is Enige tyd weer welkom!

Groete,
François en Elizabeth

Vaal De Grace 381
Cheryl V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Saam met vriende

Beautiful setting for a weekend getaway

Beautiful home in a tranquil setting. Great service from the owner, everything in the home was of the best quality, and we really enjoyed our stay! Comfortable, spacious rooms, each with its own bathroom. Great view over the golf course, with wildlife walking past in the early mornings. We will return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Oh Cheryl, thank you for your lovely response. It is really all that matters to us to know that our guests appreciate our efforts. We are so thankful to hear that you were happy and enjoyed the weekend away. Of course, you are welcome to return. Greetings Francois and Elizabeth Fourie 381, Vaal de Grace.

Vaal De Grace 381
Amanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Die rustigheid was net wat ons nodig gehad het.

Die ruimte, die geluid van voëls terwyl ons op die stoep gesit en kuier het, die keurige slaapkamers en ruim kuier area binneshuis het gesorg vir 'n onvergeetlike familie naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Amanda, dis lekker om te weet dat 381 Vaal de Grace so goed aan julle behoefte voldoen het. Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle familie kuier-naweek. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Francois en Elizabeth Fourie, 381 Vaal de Grace.

Vaal De Grace 381
Suléne P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suléne P
Gesin met klein kinders

Wat 'n fantastiese plek!

Die huis is uitstekend toegerus, pragtig en luuks. Die omgewing is só stil dat 'n mens soggens en saans die rivier kan hoor, en dit is boonop enkele minute se ry van die Paryshoofstraat af. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek hoop dat ons sommer binnekort weer hier sal kan gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Sulene, dit was heerlik om te ontmoet! Baie dankie dat julle Vaal de Grace 381 gekies het vir die spesiale naweek kuier. Dis altyd lekker om te hoor dat gaste tevrede was. Dankie ook dat julle alles so netjies gelos het.... enige tyd weer welkom! Groete, Francois & Elizabeth

Vaal De Grace 381
Izette K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette K

Luukse verblyf.*****ster

As jy moeg word vir die lewe in die stad...pak jou tas en reis na 381 on Grace.Luukse,skoon vierslaapkamer woning elk met ensuite badkamers.Hoë plafonne en oop leefarea sal jou omhels en jou beslis laat lekkeslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Izette, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd welkom. Elizabeth

Vaal De Grace 381
Sanet B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

Grace upon grace.

Elizabeth is 'n wonderlike gasvrou en alle korrespondensie puik. Carol het ons dadelik welkom laat voel en is 'n lieflike persoon. Alles was netjies en die dekor ook pragtig. Ons kon heerlik ontspan en het die rustigheid waardeer. Ons sal beslis weer kom kuier en kan Vaal De Grace 381 met vrymoedigheid aanbeveel. Ons seun se 30ste verjaarsdag was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Liewe Sanet, dit was net 'n plesier om julle familie hier te ontvang. Dankie dat julle ons gastehuis gekies het om die spesiale verjaardag te kom vier. Julle is enige tyd weer welkom op lieflike Vaal de Grace. Groete, Francois en Elizabeth Fourie, 381 on Grace

Vaal De Grace 381
Lynette V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Heerlike langnaweek op 'n gholflandgoed.

Ons het 'n heerlike 3 aande in Vaal de Grace gebly! Ons het op die landgoed kon draf en fietsry, heerlik deur die dorpie geloop om al die winkels te besoek en in die laatmiddag na 381 teruggekeer om heerlik te braai en te kuier! Ons sal vir seker weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Beste Lynette, julle is beslis die kwaliteit soort gaste wat ons graag in ons gastehuis ontvang. Julle lewenstyl en entoesiasme is aansteeklik en nommerpas vir ons lieflike eiland, Vaal de Grace. Baie dankie vir die kuier, julle is enige tyd weer welkom. Groete Francois en Elizabeth

Vaal De Grace 381
Fikile M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile M
Gesin met klein kinders

Wonderful, home away from home.

Amazing area with interesting bird sounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Grace 381 se terugvoer

Dear Fikile, thankyou for your positive feedback.

We are glad that you enjoyed your stay and would like to welcome you back anytime.

Greetings Francois and Elizabeth Fourie, 381 Vaal de Grace.

Vaal De Grace 381
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Grace 381, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5420e2a138f6389a571740354836fa66c73c9f60e0e946d1de2dadf0941e990998b0255ba7c5b14b81e2e72deac3cbf0bed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 381 Vaal de Grace Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.921207470208 27.421739895866