Vaal de Rama

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vaal de Rama is in Parys, 'n pragtige dorpie op die rand van die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en die oewer van die Vaalrivier geleë.

Die gastehuis is elegant gemeubileer en bied selfsorg-eenhede en 7 gastekamers met uitsigte oor die rivier of swembad.

Daar is 4 standaard en suite-kamers met dubbelbeddens en 'n wittebrood- of gesinsuite met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die 3 basiese selfsorg-eenhede is in 'n tuin en bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Al die kamers en eenhede het WiFi en TV's met sekere DStv-kanale. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan heerlik ontspan in die rustige tuin en swembad.

Parys is 'n gewilde dorpie sowat 120 km vanaf Johannesburg en net 5 km vanaf die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaal De Rama gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za