Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaal De Vue Gastehuis is in Christiana op die Vaalrivier en bied luukse gehalteverblyf in 'n gastehuis wat ideaal is vir paartjies, sakereisigers en oornaggaste.

Die gastehuis beskik oor 8 slaapkamers met slaapplek vir 16 gaste. Die hoofsuite, Waterlelie, het 'n koninggrootte-bed en 'n romantiese spa-bad en ruim stort. Die Visarend-suite het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Die Galjoen-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Al die slaapkamers het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 3 ruim, luukse kamers met slaapplek vir 6 by die hoofgebou by Diamantstraat 12, Christiana.

Die gastehuis het 'n swembad en is rolstoel- en troeteldiervriendelik op versoek.

Daar is baie aktiwiteite om rondom Christiana te geniet soos bootvaarte en gaste kan braaipakke vooraf met bestuur reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Vaal De Vue Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164