LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal luxury in Harbour Town | LekkeSlaap
+33

Vaal luxury in Harbour Town

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringweg, Harbour Town 73, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vaal luxury in Harbour Town bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed op die Vaaldam. Die huis het 3 slaapkamers en is net 300 m van die dam af.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, en 'n aparte gastetoilet. Daar is 'n privaat swembad en tuin. Daar is ook 'n klein vuurput.

Dit is gratis om 'n boot hier te lanseer. Die landgoed het 'n trekker en 'n oprit.

Die huis beskik oor 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea en -kroegarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die huis het 'n beskutte patio, ommuurde tuin, 'n vuurput en 'n dubbelmotorhuis. Gaste het ook toegang tot geriewe om bote ter water te laat. Die swembad-dek bied 'n lieflike uitsig oor die dam. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder saambring. Daar is ongelukkig geen PVR-koppelpunt nie, slegs Single View.

Doendinge op die landgoed sluit gholf, tennis, voëlkyk of skemerkelkies op die dam in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vaal luxury in Harbour Town sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Vaal luxury in Harbour Town
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ringweg, Harbour Town 73, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Gaste dink Vaal luxury in Harbour Town het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringweg, Harbour Town 73, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75TnSFba9VGXu8TTITl57goIYgqufeLZ40bCLewy4cUlp0DbOG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Ring Road 73 Harbour Town 1945 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.871425297206 28.202164427439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!