LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal Peaceful Sleep | LekkeSlaap
+28

Vaal Peaceful Sleep

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliotstraat 9, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 R396 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaal Peaceful Sleep bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 1 tot 2 gaste in Vanderbijlpark.

Dié eenhede is gerieflik gemeubileer en elke oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke eenheid se kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stofie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook TV's met OVHD Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra kostes beskikbaar indien dit vooraf gereël word. 'n Skoonmaakdiens kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.

Geraas en partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.

Dié gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane en die Vaalrivier.

Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit Emerald Casino, die Aquadome by Emerald Resort, Emerald Animal World en die Sharpeville Erfenisgebied in, om maar net 'n paar te noem.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Vaal Peaceful Sleep
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Elliotstraat 9, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal Peaceful Sleep het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
was R495
Vanaf R396
per nag (plek vir 2)
was R495
Vanaf R396
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliotstraat 9, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c2973aef554f8e0b99a960e9285da127d7574f26cf3e7cbcfda5665583bb147c23ec3b5ec7c8c9740efb7fd3ffea965e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, nou Vanaf R396  per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 9 Elliot Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.723173 27.860473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!