LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal Peaceful Sleep | LekkeSlaap
+28

Vaal Peaceful Sleep

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 75 resensies vir Vaal Peaceful Sleep
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Thato M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It indeed offers peaceful sleep, the privacy is amazing, the cleanliness is on point and the host is an amazing lady.

Jomerie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jomerie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker en privaat.

Was gemaklik om in te boek al was dit 8 uur die aand, gemaklike bed.

Botle Mojaki M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botle Mojaki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Peaceful environment.

Daleen V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, goeie ligging.

Kamers is netjes, skoon en modern. Rustige omgewing en naby die winkels.

Nthabiseng M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and pleasant.

The owner was very welcoming. We enjoyed our stay. It is a very beautiful place.

Pieter G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Enkelreisiger

Baie lekker.

Dit is baie mooi en 'n lekker blyplek.

Isabel D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful just to relax.

It's a nice getaway, thank you for having us.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Pleasure, Isabel to have you here.
Thanks.

Vaal Peaceful Sleep
Teboho Victor N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho Victor N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

It was amazing, had a wonderful time.

Jean D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jean D
Enkelreisiger

Dit was ongerieflik warm met 'n 6-duim-waaier wat raas as hy werk en klein hondjies wat jou kar se moddervlappe opvreet.

Het net een nag oorgeslaap. Die skoonmaker het my ontvang en vroeg geloop.

Leilane F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en rustig.

Alles is net naby, dit was waarlik 'n rustige vakansie. Ek beveel dit aan vir almal wat vrede wil hê.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was nice and peaceful.

Everything is just close, it was truly a peaceful holiday. I recommend this for everybody that wants peace.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lene L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik met fantastiese diens.

Baie lekker oornagplekkie. Ten volle toegerus en netjies. Fantastiese diens.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Dankie... ook vir maklike Gaste, soos julle, Hoop ons sien julle gou weer
Groete,
Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Naomi W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every penny.

Amazing establishment. I've visited twice and we hate checking out. The rooms are spotless. Bedding is spotless. All appliances are spotless and in amazing condition. Very comfortable and the owner is extremely helpful. Very safe and quiet.

Annamarie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is gemiddeld.

Geen haardroër, geen DStv of WiFi. Ons eenheid is baie klein en teen eienaar se huis. Ons badkamervenster teen hulle voordeur. Ek kon al hul gesprekke hoor. Geen braaigeriewe. Eetgerei kort opgradering. Beddegoed en kussings veral ook. Geen verwelkoming deur gasheer, wou net balans van verblyf kry deur haar huishulp.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Hi Annemarie, eks baie jammer oor jou teleurstelling, moontlik sal dit help on eers net seker te maak van wat ek aanbied, jy sal sien daar is geensins gepraat van Dstv of braai geriewe.Ek dink eerlikwaar nie die linne is in slegte, toestand nie, ek hou van goeie kwaliteit, so ook ons eetgerei, alles mooi wit en ja gewone glase.
Ons het ongelukkig van ons Wi-Fi verskaffer, probleme gehad en dit reeds afgehaal van sisteem, Ek dink eerlikwaar vir my Prys, en dit wat jy ontvang het is van goeie waarde. Ongelukkig werk dit ook so dat voordat jy inboek iemand die nodige uitstaande belans moet ontvang, en dit is my bediende. Ek werk bedags, en sou graag my gaste self wou ontvang.
Groete Nancy.

Vaal Peaceful Sleep
Carlos  - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en goedkoop verblyf vir kort periodes.

Baie goeie waarde vir geld en as naweekverblyf is dit puik.

Estishia G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estishia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay, clean and safe.

Nancy is a wonderful host, very helpful, will book my room next year again.

Johannes T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well organised.

It was great and we're excited to come back.

Frik S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen waarde vir geld.

Die plek was baie klein en die wasbak in stort het nie 'n prop nie. Koue water ek moes self die geyser aansit om water warm te maak.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Frik, jammer oor die ongerief van die prop, dit gebeur dat dit verlore raak en gaste dit soms laat verlore raak, maar ons het dit vervang. Sal aandag gee aan die Geyser en dit graag vir die Gaste aansit.

Groete Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Leilani W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Die eenheid wat ek in gebly het. Netjies skoon. Baie lekker plek om te oor nag. Die badkamer bietjie klein. Oor algemeen sal ek weer daar gaan oor slaap vir 'n aand.

Liezel N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi skoon en ons het lekker gebly.

Waarde vir geld en vriendelikheid.

Rita P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

Beslis aan te beveel.

Nancy was baie vriendelik en hulpvaardig, het selfs een aand 'n verwarmer gebring, sonder dat ons daarvoor gevra het. Sy het ook moeite gedoen om vir ons 'n derde persoon en 'n ekstra voertuig te akkommodeer. Plekkie baie skoon en netjies met veilige parkering.

Ashnee P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashnee P
Saam met vriende

Friendly and clean.

Nancy, the owner is very friendly. The place is absolutely clean. I will definitely go back. Only thing due the place being in a residential area you have to be very quiet.

Sherwin L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe accommodation.

My second stay at Peaceful Sleep. Suitable for short stay self-catering. Safe and secure environment. The owner Nancy is friendly and helpful.

Daleen V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustig, gerieflik en skoon as mens vir een aand moet oorslaap.

Alta J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awful

Owner went overseas in same week. the nr given to use to contact on arrival had no answer. Neighbour eventually came to book us in. First of all the was no electricity although neighbour had electricity. No water in fridge. As soon as electricity came on there was no water. We couldn't get ready for the function we had to attend. Next morning we could not make coffee as the coffee provided was rock hard.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Beste Alta,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vra werklik groot om verskoning.

Ek is wel in die buiteland, en met 'n maatskappy wat besig is om fibre te lê in ons straat, het hulle ons waterpyp beskadig en terselfde tyds is beurtkrag ook in Vanderbijlpark ingestel. Ek verstaan jul frustrasie en sal graag wil vergoed op 'n manier deur indien jul moontlik weer 'n dag hierdie kant sou kom, om met graagte vir julle gratis verblyf of andersins jul geld vir die een nag terug te betaal.

Nogtans jammer vir die ongerief.

Groete,
Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Chrizaan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan V
Gesin met tieners

Skoon en baie netjies.

Vaal Peaceful sleep, is baie skoon en netjies. Dit is alles wat 'n mens nodig het om by te oornag. Beveel dit sterk aan.

Carol D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and comfortable.

The owner was very friendly and helpful. The accommodation was clean and well equipped. Good measures are in place to ensure safety of the guests.

Alastair E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcome and warm reception.

Overnight accommodation, will gladly recommend.

Dikgapha N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikgapha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the hospitality and how truly safe it is.

Beautiful stay, at a reasonable price. Had everything we needed. Made the stay peaceful and relaxing.

Sonette J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en rustig.

Nancy (eienaar van die gastekamer) was baie vriendelik en verwelkomend. Die kamer was pynlik netjies en skoon. Daar was 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar was 'n TV in die kamer met Open HD kanale. Daar was geriewe om koffie en tee te maak, asook 'n klein yskassie om koeldrank en melk in koel te hou en 'n mikrogolf oond om iets op te warm. Gerieflik om te oornag.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Beste Sonette,

Baie dankie vir jul kuiertjie. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Cornelius B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, bekostigbaar, sentraal geleë, waarde vir geld.

Baie tevrede met verblyf, sal aanbeveel, was baie sentraal geleë vir wat ons wou doen. Kan ten volle aanbeveel, rustige omgewing en waarde vir geld, sal in toekoms weer gebruik maak indien benodig.

Tabitha A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tabitha A
Gesin met klein kinders

Clean, safe, nice little place with everything you need.

We stayed for 2 days, my husband and I with a 20 month old baby. The place had everything we needed. My only complaint was we had no hot water for most of the stay - in December this is no problem, a cold shower is good after a day out, but with a little baby it can be inconvenient. Besides that we had no issues and would recommend it.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Hi Tabitha,

Regtig jammer oor jou teleurstelling oor die warm, ek weet dat die waterdruk in Vanderbijlpark was op daardie stadium, Baie laag. Ongelukkig die 2 dae wat jul hier was,en dan kan dit gebeur dat gas geysers nie aangesteek word agv lae druk. Vra onverskoning iets wat buite my beheer was.

Groete Nancy Steyn.

Vaal Peaceful Sleep
Ronel G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Gasvrou het geweldig baie moeite gedoen met "alles " soos 'n strykplank / strykyster en al die ander goed, kamers baie mooi en baie skoon, al probleem wat ek gehad het, is die kamers het geen lugversorging nie en die waaier was nie genoeg om die kamer af te koel nie - Kamer No: 3 - son skyn vroeg oggend in die "venster" in - en die kamer bak baie vining baie warm - Maar die kamers is tops.

Nonhlanhla R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla R
Gesin met klein kinders

I enjoyed my stay so much! The place was clean and safe. It was not far from all the places I needed to go to.

The lady was very friendly.

Ananda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar netjies en skoon perfek vir net oorslaap.

Netjies maklik om te kry baie behulpsaam.

Bok B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very nice stay.

Our stay at Vaal Peaceful Sleep lives up to its name. Peaceful. The room was very clean and comfortable. Just what we needed for overnight accommodation. Vaal Peaceful Sleep comes highly recommended and I will most definitely stay there again.

Beatrice D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D

Onbeskryflik netjies, veilig en voel so tuis daar.

Sal beslis weer gebruik maak van die spesifieke akkommodasie.

Modise M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a perfect stay.

It's very nice, super clean and indeed peaceful. Enjoyed ourselves and the service is on point.

Nelly G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelly G
Gesin met tieners

Wow! The place was so amazing, clean and hygienic.

I'd like to come back again for more than 2 nights. I loved it, and so did my children. It's so peaceful.

Anni T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gemaklik.

Sal die plekkie aanbeveel, baie gerieflik en die self-inboekstelsel maak dit meer gerieflik.

Magadani W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magadani W
Gesin met klein kinders

What a beautiful place!

The owner is welcoming and the place is the best. Very neat and beautiful. The place is up to standard. I wouldn't mind going back there.

Martin D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

My tweede keer by Vaal Peaceful Sleep en nog net so lekker soos die eerste keer. Sal definitief weer gebruik maak van fasiliteite as ons weer Vanderbijlpark toe moet gaan.

Unathi M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi M
Saam met vriende

Great experience and a very nice owner.

Great experience, loved it.

Marita V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar het alles wat jy nodig het.

Baie veilig en goed geleë.

Willie En Marietjie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap in die knus plekkie.

Dit is klein, maar baie aangenaam om daar te bly. Vir ons was dit gerieflik genoeg. Daar is alles wat jy nodige het. Ook netjies.

Refilwe M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Saam met vriende

Excellent.

We really enjoyed ourself.

Fortunate L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

The place is in a good location. It is clean and the service was excellent. Good communication. I loved everything about the place. All cutlery was available. I would not mind to book then place again. I enjoyed my stay.

Anje S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir jou geld

Die kamer was bietjie beknop, maar heel voldoende vir 'n nag of twee se oorbly.

Madeleine M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Pragtige skoon eenheid wat volledig toegerus is. Ideaal om te oornag. Veilig en bekostigbaar.

Erika F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Erika F

Kamers is baie klein, word nie daagliks skoongemaak nie. Stoof werk ook nie.

Kamer is mooi, maar bitter klein, parkering is ook baie klein met voertuie wat reg voor jou deur stop. Geen sitplekke buite nie. Die kamers word ook nie daagliks skoongemaak nie. Geen WiFi. Die teelepels was KFC se platieklepels. Beddegoed was nie skoon nie.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek is jammer om te sien dat jul ervaring nie positief was nie.

Ongelukkig word daar geen melding gemaak op die advertensie dat Wi-Fi verskaf word nie.

Die stoof is in 'n werkende toestand. Dit is 'n induksie stoof wat anders as 'n gewone stoof werk. Daar wel instruksies op die yskas geplak wat aan gaste verduidelik hoe om dit te gebruik.

Jammer vir die ongerief met die plastiek teelepels in die koffie en suiker houertjies. Dit is intussen vervang met gewone lepels.

Die parkering is wel knap vir groter voertuie. Ons sal die advertensie aanpas om melding daarvan te maak alhowel ons plan kan maak indien gaste wel met 'n groot voertuig opdaag.

Kamerdienste kan gereël word teen 'n ekstra fooi.

Groete,
Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Vicki V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great bekostigbare oornag plekkie!

Vir seker 'n plek wat ons weer sal gebruik! Ons was beïndruk oor hoe lekker stil dit daar is en ons het baie veilig ook gevoel. Maklik om te kry en naby aan alles waar ons wou wees!

Rosalind L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalind L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and very clean and a great hostess.

Parking space small for a large vehicle. We actually had to open the security gate and pull the vehicle onto the payment to off load and load which compromises ones security, although the area appeared to be very safe. Otherwise a very pleasant stay.

Jillian G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian G
Enkelreisiger

Heerlik.

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Loop die ekstra myl en definitief waarde vir geld as oorslaap nie in jou oorspronklike beplanning en begroting is nie. Vir seker aan te beveel.

Mari V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met vriende

Comfy, cosy en net reg.

Wat 'n pragtige plekkie, netjies, skoon en baie prakties ingerig. 'n Wonderlike ervaring.

Vusi M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well located, easy to find, clean, comfortable bed, secure and indeed peaceful.

Communication was good throughout. The service in total was amazing, very professional. Keep up the good work!

Hendriena N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Skoon en netjies. Baie beïndruk en waarde vir geld.

Jolanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Rustige buurt. Vriendelike mense. Plekkie was behoorlik toegerus met alles wat jy benodig.

Elbé G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en pragtige skoon kamer.

Sal hierdie pragtige plek beslis aanbeveel.

Elizabeth L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en veilig.

Die enigste negatiewe terugvoer wat ek kan gee, is die hond wat vanaf so omtrent 02H30, so geblaf het dat ons nie kon slaap nie. Ek het dit die volgende oggend aan die eienaar genoem en sy het om verskoning gevra aangesien sy vergeet het om die hond agter in die erf toe te maak.

Burdine B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burdine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer van verblyf gebruik maak.

Baie dankie Nancy vir jou vriendelike ontvangs. Jou plek is pragtig, netjies en was 'n plesier om daar te kon oornag.

Chantelle D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vinnige oorslaap!

Ons het heerlik geslaap, dankie! Sou 'n bietjie donkerder gordyne vir die vroeg oggendson waardeer het - maar ons moes in elkgeval vroeg opstaan! Wannneer ons weer daai kant toe kom sal jul beslis van ons hoor.

Simoné K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné K

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap!

Lekker geslaap. Baie skoon en netjiese blyplek.

Izel D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Izel D
Saam met vriende

Baie luxurious en waarde vir geld.

Dis baie goed na gekyk en waarde vir jou geld indeed.

Ane H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi klein plekkie.

Die plek is skoon en netjies, vriendelike tannie wat jou inwag. Veilige parkeerplek. Perfek vir 'n oornag of 'n naweek weg.

Martin D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker skoon akkomodasie met veilige parkering.

Baie vriendelike ontvangs wat jou onmiddellik laat tuis voel, so asof jy nie eers jou eie huis verlaat het nie. Die woon-eenheid was pynlik netjies en skoon en ons kon geen fout find met enigiets nie. Veilige parkering vir voertuig. Sal definitief weer inboek op volgende besoek aan Vanderbijlpark.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Baie dankie,

Ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg hoop ons sien jul weer.

Groete
Nancy Steyn
Vaal Peaceful Sleep.

Vaal Peaceful Sleep
June M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
June M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Skoon, netjiese plekkie om net oor te slaap vir 1 aand.

Vriendelik ontvang deur Nancy. Skoon netjiese plekkie vir oorslaap vir 'n aand. Geen klagtes, kombuisie goed voorsien, klein maar skoon badkamer en kamer mooi versier. Motor veilig parkering.

Inge D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Enkelreisiger

Baie oulik en skoon plekkie en het dit vreeslik geniet.

Pragtig, skoon en netjies.

Theresa H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H
Saam met vriende

Alles was net puik.

Ons was aangenaam verras. Baie dankie. Die blyplekkie het alles wat nodig is en is vreeslik netjies en skoon. Afdrooglappie dat ons self die skottelgoed kon was sou goed wees.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sal sorg vir 'n afdrooglappie.

Groete
Nancy Steyn
Vaal Peaceful Sleep

Vaal Peaceful Sleep
Karen S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parkering is 'n probleem.

Nagtelike lawaai, honde wat blaf, motorfietse wat inkom in nag. Elektroniese drade hang, nie vasgemaak nie. Stukkende relings lê rond in kamer. Linne skoon maar kort opgradering. Kyk ook na die higiëne van die yskas. Kamer het na rook geruik. TV gebrek aan Suid-Arikaanse programme.

Rudzani M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudzani M
Gesin met klein kinders

The place was nice and so that you can have a peaceful sleep indeed.

Please place a board somewhere in the main road to direct your guest. Because some of the street names on the map did not start form the main road and as we were looking for the guest house we were expecting to see a board saying "Vaal Peaceful Sleep".

Angelique G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon, netjies en veilig.

Sien sterre.

Tarina B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarina B
Enkelreisiger

Nice to stay for a weekend.

It is clean and located in an area near shops.

Hannes V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al die basiese dinge is daar, plus paar ekstra goeie waarde vir geld, vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Beste Hannes,

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ons wardeer dit ongelooflik baie. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves.

Groete,
Nancy

Vaal Peaceful Sleep
Nobuntu N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuntu N
Gesin met klein kinders

Will definitely visit again!

Nancy is very hospitable. We really had peaceful rest. The accommodation is very beautiful and clean. Thumbs up!

Nadia V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Min ruimte, maar gerieflik.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Baie dankie Nadia vir julle positiewe kommentaar, wardeer opreg. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommideer.

Groete Nancy
Vaal Peaceful Sleep.

Vaal Peaceful Sleep
Tanya J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, gemaklik,privaat, alles wat ons nodig gehad het.

Regtig aan te beveel. Het gemaklik daar gebly vir 3 dae met alles wat nodig is vir selfsorg. Dankie LekkeSlaap, julle het ons nog nooit teleurgestel nie.

Vaal Peaceful Sleep's terugvoer

Baie dankie Tanya, vir jul positiewe kommentaar. Ek waardeer dit geweldig.

Groete
Nancy Steyn

Vaal Peaceful Sleep
was R495
Vanaf R396
per nag (plek vir 2)
was R495
Vanaf R396
per nag (plek vir 2)
was R495
Vanaf R396
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elliotstraat 9, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c2973aef554f8e0b99a960e9285da127d7574f26cf3e7cbcfda5665583bb147c23ec3b5ec7c8c9740efb7fd3ffea965e23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, nou Vanaf R396  per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 9 Elliot Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.723173 27.860473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!