LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vaal Rivier Vakansiehuis | LekkeSlaap
+21

Vaal Rivier Vakansiehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Vaal Rivier Vakansiehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met tieners

Uitstaande dienslewering.

Ons het regtig baie welkom en tuis gevoel. Die huis was baie netjies en skoon. Lekker wegbreek gewees.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Andre, baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Carla S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Ons het ongelooflik lekker gebly!

Die vakansiehuis was baie skoon en het alles wat jy nodig het gehad. Ons het heerlik by die rivier gekuier en baie lekker geslaap en om die vuur gekuier.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Carla, baie dankie vir die mooi en vriendelike resensie. Ek is bly julle het lekker gekuier en ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Salomie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis met alles wat jy benodig

Dit was 'n heerlike naweek, en ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Die eienaars is baie behulpsaam en was baie behulpsaam met enige vra, die oordbestuurder is ongelukkig nie so vriendelik nie.

Esme V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Ons het heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing met al die fasiliteite tot ons beskikking.

Die huis en ligging was ideaal vir ons behoeftes. Al die fasiliteite vir 'n groot groep het ons naweek baie makliker gemaak.

Tamsyn K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to just relax!

Everything that you need is there. Beautiful surroundings. Owners are very helpful and attentive. Not the greatest fishing experience but maybe better during the summer months.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Dear Tamsyn,
Thanks for leaving us such a wonderful review. We are thrilled that you loved your experience. We put customer experience and satisfaction is our priority, and your review reaffirms the hard work we put in every day. So thanks for your kind words and we look forward to seeing you again.
Maryka

Vaal Rivier Vakansiehuis
Christine F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en beïndruk.

Die geriewe was baie mooi, netjies en skoon. Ons het heerlik vis gevang en die natuurlewe waardeer. Die gerief van die privaat swembad is 'n groot plus. Almal, van die hekwag tot by die skoonmaker, is baie vriendelik. As jy 'n stil vakansie wil hê en 'n natuurliefhebber is, is hierdie ideaal. Parys is die beter keuse vir inkopies, ons het sommer White River Rafting ook gaan doen. Word definitief aanbeveel.

Rudi S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met vriende

Goeie wegbreek, nie te ver van die huis af nie.

Baie lekker gebly, baie lekker ontspan. Net wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige naweek weg.

Pieter V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Great vakansiehuis.

Baie mooi en netjiese huis, binne 5 minute se stap van die Vaalrivier met goeie visvang-areas. Eienaar baie behulpsaam. Kan die huis gerus aanbeveel. Swembad het nie ‘n heining of veiligheidsnet nie - vir klein kinders is dit dalk ‘n risiko.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, sien uit om julle weer te ontvang

Maryka

Vaal Rivier Vakansiehuis
Schalk A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die huis was lekker groot en privaat, kan maklik visvang en die rivier geniet. Die houtdek is ook lekker groot met die braai en kan gesellig wees. Ons het net gesukkel om te sien, net een dowwe lig op die dek maak dit moeilik om te werk met braaivleis of as jy board games wil speel.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Ilse W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W
Saam met vriende

Absoluut "stunning". Kan vir 'n maand daar bly.

Wow, wow, wow! Die natuur is asemrowend mooi met wild wat orals tussen die huise rond beweeg. Dit is so stil en rustig. Die huis wat ons in gebly het, was pragtig. Alles netjies, skoon, pragtig en niks stukkend. Genoeg breekware en eetgerei en alles wat jy nodig het. Daar was vir ons koffie, suiker en vars melk. Alles was perfek en ons is besig om ons volgende naweek al te beplan. Baie baie dankie, hou aan met die hoë standaarde.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Beste Ilse,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Andre H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met vriende

Briljant vir 'n kort wegbreek.

Ons het 'n langnaweek in Vaal Rivier Vakansiehuis gespandeer en het dit baie geniet. Wat ons veral waardeer het is dat die huis baie netjies is en alles in uitstekende werkende toestand is, gereeld vind ons vakansieverblyf in 'n baie swak kondisie. Daar is ook baie ekstras wat ons waardeer het soos, tee, koffie, ys in die vrieskas, genoeg hout vir die eerste aand ens.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Bobby G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby G

Ons naweek was asemrowend met die ligging, die visvang en die lekker geriewe oral rondom en in die huis.

Maryka en kie, baie dankie dat julle dit met ons kon deel. Sal beslis weer kom inboek.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Martmarie S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martmarie S
Saam met vriende

Fantasties.

Wow, 'n wonderlike plek so pragtig en rustig, alles wat 'n mens kan nodig hê. Ek gaan hulle vir seker weer ondersteun.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Beste Mart-marie,

Baie dankie vir die mooi resensie, dit word waardeer.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Angelique G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

Vreeslik netjies, skoon en baie leker om as familie daar te bly en kuier!

Dit is 'n puik plek om as gesin naweek te kuier! Baie netjies, als is daar en skoonmaker vriendelik. Huis is baie mooi en gerieflik. Eienaars vriendelik en behulpsaam! Het vreeslik lekker gebly.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Angelique, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het jul naweek by ons geniet en ons sien uit na jul volgende kuier.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Clara B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my familie het fantasties lekker gekuier.

Ek en my familie het fantasties lekker gekuier. Dit was die perfekte naweek-wegbreek-huis. Met die vuur wat knetter, was die voorstoep perfek vir 'n gesellige glas wyn met sononder.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde en al die sterre. Ek is so bly julle het die naweek geniet, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Chris-marie K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie K

Netjies en baie gerieflik.

Baie lekker en sal aanbeveel vir enige gesin.

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie! Ek is bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Lyndon A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon A

Excellent stay at this establishment.

Really nice place, weather was good, very clean and safe, will definitely return .

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Dear guest, thank you very much for your nice review. We look forward to welcoming you and your family for a next stay.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Michelle V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, lekker gebly, dankie!

Dit was 'n pragtige huis. Daar is 'n paar baie klein dinge wat moeilik was met klein kinders 1. Die hout om die stoep bo het baie groot gapings en kinders kan maklik daardeur val, asook geen net op die swembad nie. Kon nie kinders alleen los nie. Die bakstene wat geverf is, was baie glad. Die skottelgoedwasser het nie gewerk nie. Anders is dit 'n baie baie lekker plek, dalk net nie vir klein kinders nie. Baie dankie, ons het baie lekker gebly!

Vaal Rivier Vakansiehuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer op jul verblyf by Vaal Rivier Vakansiehuis. Die goedjies wat jy vir ons uitgewys het gaan ons dadelik werk van maak. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vaal Rivier Vakansiehuis
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrage-weg, River Lodge 32, Vanderbijlpark, 1912, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyOGQ1MmZmLTE0MTAtNDg5OC1hYjBiLTBlNTk3ZWVjOGM0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Barrage Road 32 River Lodge 1912 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.774510172901 27.67277687788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!