Vaal View Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 1 Sep 2019.

Beskrywing

Vaal View Cottages is op 'n werkende besproeiingsplaas waar lusern verbou word. Die verblyf is naby die rivier geleë en slegs 5 km van Douglas af.

Daar is tans twee kothuise wat gerieflik gemeubileer is. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuise is toegerus met 'n stofie, mikrogolfoond en 'n yskas. Let asb. daarop dat die eenhede nie TV's het nie.

Braaigeriewe sowel as parkeerplek is beskikbaar; 2 sakkies hout word voorsien en gaste kan nog hout op die plaas aankoop, indien nodig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.

Die plaas bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap, visvang, kajakvaart, swem in die dam en voëlkyk. Doendinge in die omgewing sluit bootvaart, wynproe, visvang en gholf in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaal View Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R450 per nag (vir 2 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 1 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false