Douglas Akkommodasie by Vaal View Cottages | LekkeSlaap
+50

Vaal View Cottages

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Vaal View Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jo-annette B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-annette B
Saam met vriende

Pragtige, netjiese blyplek. Visvang baie lekker en die geriewe is puik. Mense wat ons ontvang het is tops.

Baie lekker gekuier, plekke netjies en raak verlore in die veld en omgewing.

Louisa E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa E
Saam met vriende

Pragtige, ruim, skoon en gerieflike huisies. Vriendelike en baie hulpvaardige diens.

Met gereelde telefoon-oproepe op die pad het Ridchard ons veilig en welkom tot by huisie gelei. Seker gemaak daar is lekker vuurmaakhout. Alles binne is gerieflik en skoon. Baie dankie ons sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Vaal View Cottages's terugvoer

Beste Louisa,
Baie dankie vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg! Sien uit na volgende keer.
Groete,
Richard

Vaal View Cottages
Alida V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en die eienaar is baie vriendelik, diens is uitstekend.

Die verblyf is baie netjies en dis baie rustig. Ons was wel net vir 'n kort tydjie daar gedurende die dag wat ons ingeboek het, maar sal beslis weer daar boek as ons Douglas besoek.

Vaal View Cottages's terugvoer

Baie dankie, Alida, ons waardeer julle ondersteuning!

Vaal View Cottages
George V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George V

Heel gerieflik, als wat nodig is.

Lekker visgevang, baie stil,,nodige wegbreek uit roetine.

Vaal View Cottages's terugvoer

Baie dankie, George, ons waardeer jul ondersteuning!

Vaal View Cottages
Andre J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Baie stil en wonderlike mense wat ons verwelkom het.

Baie lekker vir gesin en baie veilig.

Vaal View Cottages's terugvoer

Baie dankie, Sumadrie, ons waardeer julle ondersteuning en die mooi resensie!
Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Richard

Vaal View Cottages
Marthin L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthin L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gerieflik.

Ons was lekker verbaas oor hoe lekker ruim, skoon en netjies die verblyf was. Richard en sy familie is baie vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Gaan bly gerus daar!

Vaal View Cottages's terugvoer

Marthin, ons waardeer die positiewe resensie en sien uit daarna om jul volgende keer weer te verwelkom!
Groete,
Vaal View Cottages

Vaal View Cottages
Charlene D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Good value of money, neat and comfortable.

Nice swim in the Vaal River.

Vaal View Cottages's terugvoer

Dankie Charlene, ons waardeer julle ondersteuning.
Groete,

Vaal View Cottages

Vaal View Cottages
Teresa S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die eenheid is baie mooi en netjies. Dit is goed toegerus en ons het niks kort gekom nie. Ons het wel gevoel dat 'n lugversorger ons verblyf na die volgende vlak sou neem. Die Douglas hitte oor Desember was net te erg!

Vaal View Cottages's terugvoer

Beste Teresa,
Baie dankie vir die resensie en insae, ons waardeer dit. Jou kommentaar oor die hitte is heeltemaal billik en ons is van voorneme om dit binnekort aan te spreek. Ons sien uit daarna om julle weer vorentoe te onthaal!
Groete,
Vaal View Cottages

Vaal View Cottages
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Terra plaas, Langs die R370, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633b41e0969e0c7b5148a182d6c00c5be950edaea28bc4a9452b8b5d0e49c07a946a8e4cd633276cf91e3215b2b46139f4b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Farm Bon Terra Off the R370 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.058804827856 23.721493911031
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za