Vaaldam Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vaaldam Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis met slaapplek vir 6 teen die Vaaldam. Dit is net 13 km vanaf Oranjeville. Gaste kan die kalmte en rustige omgewing geniet, asook uitsigte oor die Vaaldam.

Die huis bestaan uit 1 slaapkamer, 'n solder, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n eetarea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 dubbelbeddens in die solder. Die badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is toegerus met eetgerei en breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof en 'n ketel. Die huis het ook braaigeriewe en 'n TV. Linne word voorsien en skoonmaakdienste kan gereël word op versoek.

Gaste kan ontspan op 'n rusbank in die lapa en die pragtige uitsigte oor die dam geniet. Bote kan te water gelaat word vanaf die perseel, vir skemerkelkies op die dam, visvang of watersport.

Slaapplek

'n Bespreking by Vaaldam Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vaaldam Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 799 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false