Stanford Akkommodasie by Vaalvlei | LekkeSlaap
+13

Vaalvlei

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvleiplaas, Vanaf die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaalvlei is net 9 km vanaf Stanford en bied knus selfsorgkothuise in 'n pragtige omgewing net 'n klipgooi van die mere af.

Gaste kan kies tussen die Arum Lily-kothuis met slaapplek vir 4 of die Aloe-kothuis met slaapplek vir 2. Die kothuise het gemaklike dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en linne en handdoeke word voorsien. Albei het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n eetarea. Neem asseblief kennis dat nie een van die eenhede 'n TV het nie, maar albei het buitebraaigeriewe. Goed gemanierde troeteldiere is welkom.

Doendinge op die plaas sluit wynproe, voëlkyk, bergfietsry en kunsvlieghengel in. 'n Kunsvlieghengelpermit is ingesluit by die bespreking. Vis in die mere sluit reënboogforel, bruinforel en baars in en kinders kan blouwang-sonvisse en tilapia vang.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos 4x4-roetes in Stanford, walviskyk in Hermanus of Gansbaai en haaihokduik en haaitoere in Gansbaai.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Vaalvlei
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Vaalvleiplaas, Vanaf die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vaalvlei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalvleiplaas, Vanaf die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZGI1YmI0LTEyYWYtNGYxOS05YmVlLWEzMGEzYjY4NDU3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm Vaalvlei Off the R326 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.446773 19.550506
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za