Bloubergstrand Akkommodasie by Vacationer's Sweet-Spot | LekkeSlaap
+18

Vacationer's Sweet-Spot

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 41, La Mer Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vacationer's Sweet-Spot is 'n selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Blouberg naby die strand. Hierdie dupleks is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vlieërbranderryers. Die kompleks is naby restaurante, kroeë en geriewe soos winkels en die gewilde Bayside-inkopiesentrum wat in gaste se daaglikse behoeftes voorsien. Die MyCiTi-bushalte is stapafstand van die eenheid af.

Die dupleks het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word deur die tweede en derde slaapkamers gedeel en het 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n slim-TV met internettoegang en Netflix.

Gaste kan 'n ongelooflike uitsig en 'n skemerkelkie op die balkon of in die voortuin geniet en saans deur die klank van die oseaan aan die slaap gesus word.

Daar is 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk en 'n ekstra parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vacationer's Sweet-Spot sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Vacationer's Sweet-Spot
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Coral-weg 41, La Mer Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vacationer's Sweet-Spot het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 41, La Mer Eenheid 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1Y64YpvTBCDFq5zUsHpjKOEveux9E7J0PNJM1uWn9pMmxblQiH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 41 Coral Road La Mer Unit 4 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 11:00 -33.815341947182 18.47364679266
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za