LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vair's Place | LekkeSlaap
+35

Vair's Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Vair's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marike P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld!

Kliëntediens was puik, netheid uitmuntend, groot leefareas. Die plekkie is stylvol en ons kan nie fout vind met enige iets by Vair's Place nie.

Stefan B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Enkelreisiger

Awesome!

Awesome gasvrou en nuwe vriend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome!

Awesome hostess and new friend.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

In 'n rustige, stil, omgewing en veilig. Netjies en skoon met alles wat nodig is. Gasvrou behulpsaam. Derde keer wat ons daar bly en was elke keer baie tevrede.

Marcel L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L
Enkelreisiger

Lekker man, lekker.

Mooi deel van die stad en goeie geriewe.

Lydia J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het heerlik gebly in hierdie luukse suite, en die omgewing is pragtig en rustig. Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid Vair!

Alrick B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was such a pleasant stay at Vair’s Place.

See stars.

Shahieda S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahieda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons behoeftes.

Ons het baie lekker gebly. My man het die gebied liefgehad wat perfek pas by sy voorkeure. Almal was vriendelik, insluitend die honde wat my gereeld besoek het. Ons privaatheid is altyd gerespekteer. Sal beslis weer bel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect for our needs.

We stayed very well. My husband loved the area it fit perfect with with his preferences. Everyone was friendly including the dogs who come to visit me often. Our privacy was respected all the time. Will definitely call again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Caren V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en kamer baie netjies.

Kamer en gastehuis baie netjies. Baie dankie, ons het lekker geslaap.

Elana B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana B
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Baie skoon en netjiese opset met ‘n vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het.

Elana B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige omgewing.

Sien sterre.

Vair's Place's terugvoer

Thank you very much for your great review - it was wonderful having the family to stay. You are a lovely, lovely family.

Vair's Place
Alicia K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing place to be at. Wow!

What an amazing experience to be there. The owner is such an amazing person with a heart of gold. I felt so at home from the first second I was there. Thank you for every second with you!

Vair's Place's terugvoer

It was an absolute pleasure. Thank you for the amazing words. I am so pleased that you enjoyed your visit, we thoroughly enjoyed meeting you and having you to stay and we cant wait to have you back.

Vair's Place
Nico S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Enkelreisiger

Groot leefarea en privaat.

Velige woonbuurt en goed geleë.

Susan H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, ruim.

Oulike plek. Ons was baie tevrede. Sit Vair's op my lys van oornagplekke om weer te gebruik.

Johann O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitnemend! Uitstekend!

Ons kan hierdie gastehuis ten sterkste aanbeveel!

Sharon M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place with a pleasant host! We didn't want to leave!

Highly recommend this place for a peaceful and relaxing environment. The host was very pleasant and hospitable.

Vair's Place's terugvoer

Thank you very much, Sharon, for such a lovely review, it was great having you and we look forward to seeing you again.

Vair's Place
Jeanette P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie vriendelike mense. Baie behulpsaam. Dankie vir alles.

Vair's Place's terugvoer

Thank you so much, Jeanette, it was a pleasure having you. You were great and I hope all is going well.

Vair's Place
Rozanne T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T
Enkelreisiger

Comfortable, clean, quiet and private. Reasonable rates.

This was an extremely comfortable, clean and private apartment situated in a quiet neighbourhood. The host was friendly and accommodating and very helpful. I would certainly book at this venue again.

Vair's Place's terugvoer

Thank you so much, Rozanne, for your kind words, we would love to have you again!

Vair's Place
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Innes-laan 22, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAapVj3BuFjkcS3FxAPYt2L71RdxZdTxm6rDVRkGdktLl8F1p1SA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 22 Mount Innes Avenue Paulshof 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.031412050543 28.055142449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!