Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suidkus Riviera Chalet 10

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 6 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suidkus Riviera Chalet 10 is in Port Shepstone, 'n kusdorp by die mond van die Mzimkulurivier, die langste rivier aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Port Shepstone bied allerlei doendinge soos zipline-toere, die hoogste kommersiële abseil in die wêreld, pragtige strande en watersport, wat dit 'n uiters gewilde bestemming onder avonturiers en vakansiegangers maak.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is nog 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer het net 'n bad. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met oond, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Braai-area en veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste moet asb. hulle eie beddegoed, kussings en handdoeke saambring, sowel as hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels.

Doendinge in die omtrek sluit swem, visvang, snorkel, skubaduik, skibootry, bootritte, jetski, wildritte, perdry, 4x4-roetes en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Suidkus Riviera Chalet 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Suidkus Riviera Chalet 10
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Suidkus Riviera Chalet 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinaweg 4, Suidkus Riviera, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9abb1cd8b50e2b6af32abce18e2172c9c850d789c395fe3240b9a243b3630a06ee164fead51c294e837ed88e91fedd6524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 4 Casuarina Road Suidkus Riviera 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.705566023508 30.482936378806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem