Vakansie in Jeffreys Baai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vakansie in Jeffreys Baai is 'n bekoorlike vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dit is 'n bekende branderplankry-bestemming en het verskeie besienswaardighede, ongerepte strande en die beste branders vir branderplankry in Suid-Afrika.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens.
Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskas-vrieskaste, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis het 'n oopplan-woonkamer met TV en DStv op aanvraag wat lei na 'n stoep met ingeboude braai en toesluit afdakke.

Doendinge in Jeffreysbaai sluit perdry op die strand, die Skulp-museum, Fountains Mall en die Jeffreysbaai Haai-akwarium in. Buitelug-entoesiaste kan ook bergfietsry, gholf speel, rivieritte onderneem, vierwielmotorfietsry en sandplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by Vakansie in Jeffreys Baai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vakansie In Jeffreys Baai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za