Mosselbaai Akkommodasie by Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+11

Vakansie Woonstel

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 92, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vakansie Woonstel is sowat 2 km van die strand af in Danabaai en het slaapplek vir 6 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is vir 2 gaste in die leefarea beskikbaar. Gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet en in die sitkamer voor die TV ontspan. Gaste moet asseblief hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek. Let asseblief daarop dat die eienaars op die perseel woon en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Let asseblief dat dele van die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of persone met gestremdhede geskik is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Vakansie Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Vakansie Woonstel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • A. Ferrox-straat 92, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 92, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXnQ2O7jGIUjGwCt8Sdq8A2XFe88lOx3InOUg9OwfvMIKRU4Hr0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 92 A. Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197378571386 22.040971249686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za