Vakansiehuis in Hermanus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vakansiehuis in Hermanus is langs die berg geleë en is ideaal vir 'n gesin. Dit bied pragtige see-uitsigte.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 1 en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Die huis beskik oor 'n knus sitkamer, maar neem kennis dat daar nie 'n TV is nie.

Gaste kan in die tuintjie met braaigeriewe ontspan. Daar is parkeerplek in die motorhuis.

Vakansiehuis in Hermanus is 'n entjie se ry van die middedorp af, wat 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies en walvis-uitkykpunte bied. Daar is doendinge en besienswaardighede soos bergfietsry, abseil, Zipline-toere, haaibesigtiging en vele meer ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Vakansiehuis in Hermanus sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vakansiehuis In Hermanus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za