Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansiehuis op Bay Beach Ave

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vakansiehuis op Bay Beach Ave is 'n gerieflike vakansiehuis vir 6 gaste op die Sunset Links Residential Estate. Die huis is op die Milnerton-gholfbaan, net 150 m vanaf privaat toegang tot die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n see-uitsig en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die huis het ook 2 sitareas met TV's met DStv en 'n ingeboude kaggel.

Die leefarea lei na die agtertuin waar daar 'n verhitte swembad, beskutte ingeboude braai, gasbraai en 'n Weber-braai is. Let dat die swembad nie omhein of bedek is nie en daarom nie ideaal is vir kinders wat nie kan swem nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees. 'n Gholfkarretjie en veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Fietsroete begin op die landgoed en 'n MyCiti-bushalte is net 1 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Vakansiehuis op Bay Beach Ave sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3449b5f4624ea74ad9183ed0f9fd443b10913ecc2950a826fc0167075c697a50e83776a8dfcc64270a766cd303391bfaa104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) 2B Bay Beach Avenue Sunset Links Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862328492332 18.491192749213