Sunset Links Residential Estate Akkommodasie by Vakansiehuis op Beach Road | LekkeSlaap
+7
+7

Vakansiehuis op Beach Road

Selfsorg
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Vakansiehuis op Beach Road is in die Sunset Links Residential Estate geleë en dis ’n gerieflike huis wat slaapplek aan 6 gaste bied.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en beddegoed en handdoeke word voorsien. Alle kamers het dubbelbeddens. Die hoof en suite-kamer het ’n see-uitsig en lugversorging.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is ’n eetarea. Die huis het ook 2 sitareas en ’n TV met DStv.

Die leefarea lei na die agterplaas wat ’n verhitte swembad en ingeboude braai-areas het. Let asseblief daarop dat die swembad nie omhein of bedek is nie en nie ideaal is vir kinders wat nie kan swem nie; kinders moet te alle tye onder toesig wees. ’n Gholfkarretjie en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is ’n fietsroete wat vanaf die landgoed af toeganklik is en ’n MyCiti-bushalte is slegs 1 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Vakansiehuis op Beach Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt8p6UjqVQyYiTsSgLUdFTjjdd4A22HKudGMAFUki3r7NCb4xbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 850  per nag (plek vir 6) 2B Bay Beach Avenue Sunset Links Golf Estate 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.862328492332 18.491192749213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za