Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 44 resensies vir Val du Charron Wine & Leisure Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Vaughan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vaughan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dissapointing.

Not good value for money. The shower was dirty with mould. At night, you have to walk far to access the rooms from the parking. The pool was green and slimy. Breakfast was less than average. The view and room were comfortable but not worth R2500?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Gesin met klein kinders

Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great.

Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Gasvry en behulpsaam. Ons sien jle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dc V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dc V
Saam met vriende

Diens was uitstekend.

Baie lekker gebly dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Above and beyond the normal request.

Evans and his team were very accommodating with our unusual request. I was participating in an ultra-endurance event called the Munga, which is a 1130km, 5-day semi-supported journey through the Karoo at night from Bloem to Wellington. It was challenging to predict exactly when we would finish at Doolhof and arrive at Val du Charron, but we were in desperate need of sleep. I requested a family room so we had space for all of us (on Saturday and Sunday). My husband checked in on Saturday afternoon and our friend arrived at 7pm on Sunday night. He enjoyed a delicious supper and a good night's rest. The views are blissful - mana for the soul - and my husband and our friend enjoyed a hearty breakfast and the stunning scenery while waiting for my very late arrival at 1am on Monday morning. The breakfast was delicious and the rooms are well appointed and luxurious - everything the race wasn't! Thank you again to the staff and management of Val du Charron for a lovely stay. We would love to come back and truly enjoy your magnificent venue. Best regards, Natalie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seef V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, gasvry en flink diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Brendan W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Brendan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Great venue. Great food and wine. Lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida O
Besigheidsreis

Regtig 'n lieflike ligging met goeie kos, wyn en die mooiste uitsigte oor die Bovlei. Natuurskoon.

Netjiese kamers met 2 restaurante op die perseel. Kos is wonderlik en die wyn is uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriella W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gabriella W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our room was pretty dark and cold. Cute balcony, but unfortunately not one with a view.

The bedding and towels had stains on them. The place in general wasn't particularly clean. There was no remote to change channels on the TV and we struggled with mosquitos all night. The staff was nice and rather kind but no one really seemed to fully know how to do things or what was going on. Breakfast was also average. Coffee order was wrong, had to remind the waitress to bring the toast (which was really just warmed bread). Doolhof down the road was a great stop for a wine tasting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taro L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste en lekkerste verblyf.

Dit was heerlik. Vanaf ons daar aangekom het was ons goed hanteer en die staff is baie gaaf en hulpvaardig. Almal loop met 'n glimlag. Hulle het selfs aangebied om ons tasse kamer toe te dra. Die uitsig is asemrowend en ek kan nie vir beter vra nie. Ek kan nie wag om weer by julle te kom kuier nie. Dankie vir alles. Julle hanteer regtig jul gaste soos "royalty".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N
Saam met vriende

Snoesig.

Was in die heerlike winter reënseisoen daar, kamer was snoesig warm en baie netjies uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie rustig in die natuur.

Wat 'n heerlike kort wegbreek. Alles is so rustig en gesellig. Die kaggelvuur is beslis 'n bonus. Heerlike goedvoorbereide kos. Beslis `n moet om daar te gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olet J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet J
Saam met vriende

Ongelooflike lekker wyn en kos!

Wonderlike verblyf met 'n pragtige uitsig op die Wellington vallei. Kos en wyn is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olet J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olet J
Enkelreisiger

Heerlike ontspan!

Stunning view, heerlike kos en wyn. Absoluut dit werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolly M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pics shown are exactly what you can expect.

We enjoyed our stay. The bedrooms are clean and bed comfortable. Fireplace from the entrance exceeded my expectations. Enjoyed the food, the variety of menus but coffee was cold for me, if the cups can be warm to keep the heat other than that I have no critics. I will definitely be coming back for a swim because I didn't get a chance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk met Val du Charron Wine & Leasuer Estate.

Ontbyt was heerlik, die kamer was fantasties gewees en die staff was baie behulpsaam. Val du Charron Wine & Leisure Estate het ons opgradeer na die Presidensiële Suite en ek het net 'n luukse dubbelkamer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf met baie mooi omgewing.

Het die verblyf baie geniet. Uitstekende gasvryheid met baie lekker ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Eugene P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Eugene P
Enkelreisiger

Ongelooflik mooi en baie vriendelike personeel.

Kos is ook uitstekend wat by die restaurant is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Val du Charron Wine & Leisure Estate se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We hope to see you again soon.

Val du Charron Wine & Leisure Estate
Colleen S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Saam met vriende

A relaxed break. Beautiful views and amazing service. Delicious food too.

The spa treatment was first class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannette E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannette E
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig. Rustige plaasomgewing. Lekker kos.

Dankie dat julle weer ons kon bederf. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Ons was bietjie laat met bespreking en kon nie die kamer kry wat ons wou hê nie, maar andersins was dit lekker, rustig en met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik - sal dit vir enige persone aanbeveel.

Ons het dit werklik geniet, kos, diens, ligging. Ons kan nie wag om terug te gaan en weer daar te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene A. L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene A. L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige agtergrond vir 'n statige villa.

Kamers is ruim, skoon en goed toegerus. Badkamers is pragtig skoon. Die ontbyt kon jy van die spyskaart bestel en was reeds ingereken by die prys. Aandete was ekstra, maar elke sent werd. Ligging is absoluut pragtig. Hulle is baie behulpsaam met die verskillende wyne, veral as mens nie 'n wynkenner is nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley-ann C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C
Enkelreisiger

Love the location.

Few amenities in my room were not working and I would have loved if there was coffee in my room, but other than that the location and staff were amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal oor die ligging.

Paar geriewe in my kamer het nie gewerk nie en ek sou daarvan gehou het as daar koffie in my kamer was, maar andersins was die ligging en personeel uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cary D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cary D
Enkelreisiger

Gesonde medisyne!

Die plek was lekker rustig en dit voel goed om in die oggend wakker te word en na die mooi berge te staar. Die kamers was netjies, die diens was goed, kan regtig nie kla nie, het selfs vriende gemaak met die hond op die landgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tonne vol rustigheid.

Kort wegbreek met die beste gasvryheid, rustigheid, view en goeie kos en wyn. Sal dit gou weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Gesin met tieners

Uitstekende uitsigte.

Netheid moet opgeknap word! Personeel moet meer oplei word! Covid19-regulasies moet toegepas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaz S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en pragtig by Val du Charron.

Daar was 'n 50% afslag-promosie gehad wat dit vir my moontlik gemaak het om in 'n 5 ster hotel te kon bly. Van die eerste "click" vir navra, tot die terug voering en betaling was als baie vinnig en professioneel gedoen. Hulle het al my vrae vinnig en doeltreffend geantwoord en heeltyd op hoogte gehou. Dit was 'n plesier om met hulle te werk. Ons het na werk opgery na Val du Charron toe waar Brandon ons baie vriendelik ontvang het. Hy het als mooi duidelik verduidelik en ons opgevat na ons kamer toe. Die kamers is lieflik groot en ten volle toegerus. Die uitsig is beeldskoon. Die gastehuis is pragtig skoon en stil. Net waarvoor ek gevra het. Ek wou 'n "rus" naweek gehad het en dit is presies wat ons ontvang het. Die kos was nie te duur nie en was baie smaaklik. Daar is 'n heerlike pizza-restaurant met die mees fantastiese mense wat daar werk. Lekker gelag saam met hulle. Die mense in die twee restaurante en die bestuur het ons naweek 'n onvergeetlike een gemaak. Ek sal definitief weer teruggaan soontoe en ook aanbeveel. Puik diens, puik kos, puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gemma M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely stay with absolutely breathtaking views! Thank you for your hospitality.

Just a note, I had 3 showers during my stay and only 1 was hot water. I'm not one to complain but I don't enjoy cold water at the best of times and being on my feet at work the whole day, a cold shower was not what I had in mind. Trust you understand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlien D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Charlien D
Gesin met klein kinders

Pragtige area, rustig, kindervriedelik.

Hoewel ons die naweek baie geniet het en die area baie mooi is, was daar baie frustrasies. Kamerdeur wat nie kan sluit van binne die kamer (hele naweek), aanvanklik geen yskas in kamer, geen WiFi in kamer, stortkop afgeval. Inkloktyd volgens die estate is eers 14:00, maar op website 13:00. Alles is aangespreek wanneer dit vir hulle uitgewys is, maar ek verwag beter van ‘n 4 ster-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic weekend getaway.

We had an incredible stay at Val du Charron. Staff were friendly and accommodating, accommodations were clean, well kept and simply amazing. Dinner and breakfast were first class. Location is just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very relaxing weekend. The food at the restaurants were excellent! Will definitely go back again.

The room was perfect and clean. The service from all the staff was of a high standard and very friendly. The wine tasting was informative and good wines. The spa treatments from Beauty was superb. A well deserved weekend break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en gasvryheid deur die personeel en kelners was awesome!

Ons kan nie uitgepraat raak oor die pragtige omgewing nie. En moenie die wyn vergeet nie - unieke wynreeks en smaak heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicole U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice view, cold rooms.

If I hadn't paid 50% off I would have been more upset. No real attention to detail for a 4-star establishment. Breakfast very basic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Val du Charron Wine & Leisure Estate se terugvoer

Dear Nicole,
Thank you for taking the time to review our property. It is only through feedback such as yours that we can improve on our overall guest experience. We sincerely apologize for the underwhelming experience you had on your recent visit to Val du Charron. COVID has mots definitely been a huge obstacle for the property. From all the little things that had to be removed from our rooms which give them their finishing touches to the way we now serve our breakfast, all had to be done to comply with the current COVID regulations. We really hope that all of this will blow over soon so things can go back to normal for the property as well as our wonderful guests. That being said, we remain focused on providing our guests with an enjoyable experience.
We do hope to have the opportunity to host you again in the near future and provide you with a much better overall experience.
With Kind Regards
The VDC Team

Val du Charron Wine & Leisure Estate
Kobus E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Die spa is ietwat duur en onder beman, maar steeds aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uschi D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Uschi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fine for one night.

We were accommodated in room 9, a large room with high half moon windows allowing a view of the mountain tops only when standing. Very comfortable bed, bathroom basic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechell G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mechell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n groot teleurstelling. Die hotel was vuil. Daar was nie diens nie. Nie 'n aangename ervaring nie.

Ek sal glad nie hierdie blyplek vir enige iemand aanbeveel nie. Die personeel was glad nie opgevoed om hierdie plek wat eintlik soveel potensiaal het te bestuur nie. Dit was vuil. Die ontvangs was slordig. Die bestuur was onnet. Nee, nee, nee. Jammer ek het my geld so gemors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V

Pragtig, goeie diens, heerlike ontbyt.

Ons gesin en die strooijonkers het hier oorgebly vir ons seun se troue. Hulle het uit hulle pad gegaan om al die besprekings vlot te laat verloop. Persoonlike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas M
Enkelreisiger

'n Baie mooi wynplaas.

Ek het net vir die half marathon gegaan en dit is 'n baie mooi plek om oor te bly. Die kamers in die "Coach House" is pragtig. Ek dink hulle moet dalk net iets doen aan die muskiete, want daar is honderde van hulle. Dalk sitronella-kerse brand of so iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Val du Charron Wine & Leisure Estate se terugvoer

Dear Andreas,

Thank you so much for taking the time to write this review on Val du Charron. We are delighted to hear that your over-all experience was enjoyable and we thank you for your feedback regarding the mosquito issue. We will address this immediately.

We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,

Val du Charron Team

Val du Charron Wine & Leisure Estate
Inge E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en netjies en was op die perfekte lokasie vir 'n troue wat ons begewoon het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kaapse verblyf en vriendelikheid.

Pragtige verblyf. Heerlike aandete en wyn. Heerlike ontbyt met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa R
Gesin met klein kinders

Interessant.

Was baie rustig, nie veel om te doen nie en kinders word verveeld. Maar sal weer kom as ek alleen is net vir niksdoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene N
Enkelreisiger

Sonder twyfel kan ek Val du Charron aanbeveel.

Die tweede keer wat ek by Val du Charron gebly het, was ─ indien moontlik ─ selfs 'n groter plesier as die eerste keer. Van die hartlike verwelkoming tot die hulp met 'n padkaart was alles topklas. Die aandete, bekroonde wyn, goedversorgde gronde en onverbeterlike ligging het weereens bygedra tot groot tevredenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Morne G
Gesin met klein kinders

Kamer en ontbyt nie op standaard nie.

Baie mooi venue, maar die kamer was nie op standaard nie. Daar was spinnerakke en insekte in die kamer. Ontbyt was ook nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vion W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vion W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker dankie.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 813
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 813
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 813
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f439cd8582f001d851c0f347ddd1e94fa4c227a0e92e5063749ac3295d6cad8b6b7ee6392d970d426a1a9e278e81a965474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 813 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799