Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 813 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Val du Charron Wine & Leisure Estate is in die hartjie van die wynlande op 'n wingerdplaas geleë, net 10 minute vanaf Wellington en minder as 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

4-ster-verblyf word gebeid en daar is ook 2 restaurante en 'n Suid-Afrikaanse wynmaak-ervaring op die perseel. Dié landgoed strek oor 42 hektaar en spog met wingerd, olyfboorde en 'n kelder van 400 ton, waar keurige wyn geproduseer word.

Die gastehuis beskik oor 19 ruim kamers met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, asook en suite-badkamers met storte en uitsigte oor die wingerd, tuin of op die Hawekwaberge. 'n Heerlike ontbyt met à la carte-opsies is ingesluit.

Avontuurlustige gaste kan die Wildevarkroetes te voet of met 'n fiets vanaf Pizza Vista verken. Daar is ook 'n swembad waar gaste kan afkoel.

Wyn-entoesiaste kan by die wynproelokaal inloer en 'n proe-sessie saam met een van die kundige personeellede bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 44 resensies vir Val du Charron Wine & Leisure Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Val du Charron Wine & Leisure Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 813
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 813
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f439cd8582f001d851c0f347ddd1e94fa4c227a0e92e5063749ac3295d6cad8b6b7ee6392d970d426a1a9e278e81a965474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 813 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799