Valdi's Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valdi's Beach Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die strand in St Helenabaai. Die strand is net 10 m van jou drumpel af! Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die see.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefaea, eetarea en binnebraai-area. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. In die leefarea is daar 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met DStv. Die eetarea kyk oor die see uit en het 'n etenstafel met 6 stoele. Die binnebraai-kamer is heerlik vir koeler aande, maar daar is ook braaigeriewe buite. Die kothuis het lugversorging en word deur 'n alarmstelsel beveilig. Bring asb. jou eie handdoeke.

Slaapplek

'n Bespreking by Valdi's Beach Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valdi's Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za