Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valencia 7-C

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 8 resensies vir Valencia 7-C
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Johan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaanvaarbaar.

Gebreekte toiletsitplek, 2 kroegstoele by normale eettafel, geen ander stoele en geen skoonmaakdienste nie. Net een klein asblik in kombuis vir 5 dae. Braaier word ook nie skoongemaak nie. Net een klein LED liggie in huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valencia 7-C se terugvoer

Dag Johan
Dankie vir jou terugvoer.
Sal verseker daar aan werk om te verbeter.
Dankie Groete Marten

Valencia 7-C
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ilona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was mooi skoon, maar nie op standaard.

Daar was geen vorm van hangkas of bêreplek van enige aard vir klere nie. Geen spieël in die kamer nie. Geen bolaken nie net 'n "comforter". Geen bedlampies. Geen buite kuierplek of tuintafel met stoele nie, net geboude harde muurtjies. Stoele wat by die eethoekie pas was presies dieselfde hoogte as die eetoppervlak. Geen kerse of enige vorm van lig tydens die kragonderbrekings nie. Hek by ingang maak nie behoorlik oop nie dus het ek gemeet en pas om deur te ry en het die hek teen my kar toegegaan. Sinkdeure reg oorkant bed het vensters waar geen gordyne is nie. Glad nie mooi uitsig vanuit die kamer nie, net sement en vooraf-vervaardigde sementmuur. Niks groen nie! Dis klein goedjies, maar net reg vir oorslaap indien hulle ag slaan op die tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valencia 7-C se terugvoer

Hi Gideon
Dankie vir jou terugvoer.
Dit was dit waarde vir die geld of dink jy dit was te duur.

Valencia 7-C
Stephanus M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie aangenaam. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The manager Lelanie and Martin were very friendly and they let us feel very welcome.

The chalet was neat and tidy and well equipped. The inside is spacious with a rustic finish. Although the chalet is situated close to the R101, we still enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martilie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martilie B
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Alles goed toegerus en skoon. Kamer net baie naby aan hoofpad, so mens hoor heelnag lank voertuie. Vir die res, 100%. WIFI effens swak, maar was as gevolg van die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khutso C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khutso C
Gesin met klein kinders

Everything was perfect, but only the WiFi was poor. I suggest that they also fit television in their rooms.

We needed TV and the WiFi was a bit poor with signal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf, baie vriendelike gasvrou.

Baie gasvry. Sentraal geleë. Sal beslis aanbeveel vir 'n nawee- wegbreek of 'n langer vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buiskop, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12526e2ebe1e1315cea93da074b950ebcc2bedcb7b2c940a8c87ba349da22d25ad6a3d92f742f785c02b640f9e5746736816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 R101 Buiskop 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.833340617402 28.343588552546