Valentine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Valentine is 'n moderne selfsorg-woonstel in Kusweg in Mouille Point en is naby die Waterfront, Metropolitan Gholfklub, Groenpuntpark en die Kaapstad Stadion.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 2 sit-areas, 'n eetkamertafel en 'n kombuis was ten volle toegerus is met 'n mikrogolf, espresso masjien, ketel, yskas-vrieskas, gas, broodrooster, skottelgoelwasser en 'n wasser-droër. Die leefareas het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD- en CD-speler. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Valentine sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Valentine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za