Valhalla Villa
Selfsorg
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newport-weg 47, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Valhalla Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Edward. Die eiendom is 5 minute vanaf die see en 'n entjie se ry vanaf die hoofswemstrand.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind en 'n stapelbed. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien.
Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en rottangmeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is 1 km vanaf Port Edward Buiteklub, kroeë, winkels en ander geriewe in die middedorp.
Slaapplek
’n Bespreking by Valhalla Villa sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Newport-weg 47, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newport-weg 47, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom