Walmer Akkommodasie by Valley Guesthouse | LekkeSlaap
+9

Valley Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 18, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valley Guesthouse bied verblyf in gemaklike gastekamers en is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Hierdie gastehuis is die perfekte oornagverblyf en is naby verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Valley Guesthouse beskik oor 3 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en het elkeen 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het lugversorging en verwarming, 'n TV, verhitte handdoekrelings en 'n spieëltafel.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is, 'n eetarea, 'n gimnasium en 'n braai-area, 'n swembad en 'n Jacuzzi.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Valley Guesthouse is 8 tot 10 minute van Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Port Elizabeth se gholfklub en die stadskern af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 4 resensies vir Valley Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Rivierweg 18, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Valley Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 18, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZTAwNzEzLTUzM2MtNGMzNy04N2U3LWUyNjkzNzAyZGJlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 18 River Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96982 25.59172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za