Sedgefield Akkommodasie by Valley View | LekkeSlaap
+24

Valley View

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Valley View is in Sedgefield geleë. Dié selfsorghuis is sowat 6 minute se ry van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen ook 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra dubbelbed wat in die boonste leefarea opgeslaan kan word en 2 enkelmatrassies vir kinders. Daar is dan plek vir 8 volwassenes en 4 kinders.

Die hoofslaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea is op die boonste verdieping geleë en bied toegang tot 'n stoep. Op die onderste verdieping is daar 3 slaapkamers met 'n leefarea en 2 badkamers, waarvan een 'n buite-badkamer is.

Daar is 2 kombuise wat toegerus is vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Die sitarea het DStv en gemaklike leerrusbanke.

Sedgefield bied 'n hele rits doendinge, soos bergfiets- en voetslaanroetes, perdry, vlieërbranderry, valskermsweef, sowel as verskeie restaurante. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sedgefield is net 25 km van Knysna af en 36 km van George af.

Slaapplek

’n Bespreking by Valley View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelslaapbank
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Valley View
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Disa-straat 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valley View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZhfl5JQ6jU1e6KGAVtutAB28MJAvDL0dx03xVNf06Co9P7jCR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 6 Disa Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.021587600591 22.815486173541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za