Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley View

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Valley View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Derick V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Alles mooi en netjies. Diens vriendelik.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die plek was baie netjies. Die omgewing was heerlik stil. Al wat ek sal voorstel is dat die bed en beddegoed bietjie opgegradeer kan word. Die pragtige uitsig voor die wooneenheid was bietjie belemmer deur 2 struike en 'n boom wat ek sal aanbeveel om net gesnoei te word. TV geriewe in die eenheid sal ook net 'n pluspunt wees. Verder was alles baie aangenaam en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley View se terugvoer

Dankie dat julle die uitsig gerapporteer het, die boom en struike is gesnoei. Ondersoek van die beddens het geen gebreke aan die lig gebring nie, alles normaal. Die feit dat daar geen DSTV is nie, word in die beskrywing vermeld, so dit is 'n keuse van ons en die gas aanvaar dat indien hulle hierdie eenvoudige verblyf teen 'n beskeie prys bespreek.

Valley View
Chenine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

We really enjoyed our stay at Valley View. The hosts were very welcoming and caring. They went out of their way to ensure we enjoyed our stay. Very quiet and peaceful. Would definitely stay over at Valley View in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W
Enkelreisiger

Very friendly, caring hosts.

Valley View is quite difficult to find but my host met me and escorted me as I couldn't find the house. On-site parking is quite tricky, but again the hosts very attentively assisted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, baie rustig.

Die eienaars is baie vriendelike mense en het rerig uit hul pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Teleurgesteld dat daar geen TV-opvangs was nie. Verder baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Valley View se terugvoer

Jammer, maar die beskrywing van die woonstel se dat daar net een DVD speler aanwesig is. Ek sal nog spesiaal meld dat ons nie TV ontvangs het nie.

Valley View
Chantal G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie.

Valley View is die perfekte plekkie om weg te breek met jou eggenoot. Die eenheid is stylvol gemeubeleer and daar is alles wat jy sal nodig kry. Mia en Guido het ons so tuis laat voel, asof ons familie is en nie net gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Vriendelike ontvangs, netjiese woonstel, baie veilig, die mooiste uitsig. Baie dankie Mia dat jul alles met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 9, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADqWOQWDPmdjkKy4XeITfDc0TzdvrzM2PBcgWsAEqmcu1zMtMSl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Du Preez Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03295 23.02822