Wembley Akkommodasie by Valley Vista Lodge | LekkeSlaap
+44

Valley Vista Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley Vista-weg 26, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelweg en is naby aan verskeie winkels, restaurante en skole.

Valley Vista Lodge is opgemaak met Afrika-dekor en het 'n reputasie van topgehalte diens en gaste wat keer op keer terugkeer.

Die lodge bestaan uit 10 en suite-kamers wat elk toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, yskassie en 'n TV met beperkte DStv-kanale. Vir die gerief van sakereisigers is daar ook 'n lessenaar in elke kamer, sowel as WiFi-toegang regdeur die lodge. Selfsorgverblyf is ook 'n opsie in die kamers wat toegerus is met kombuisies, sitkamers en eetkamers.

Die gastehuis het 'n ruim, gerieflike leefarea met 'n grootskerm-TV en 'n kroeg vir gaste se gebruik. Toesluit-motorhuise en veilige parkeerplek word ook voorsien. Ander geriewe sluit 'n wasgoeddiens, aandete op versoek, eerlikheidskroeg, faks- en e-posgeriewe en pendeldiens vanaf en na die lughawe. Klein konferensies met 'n maksimum van 18 afgevaardigdes kan ook by die lodge gereël word.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Valley Vista Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Valley Vista-weg 26, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Valley Vista Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley Vista-weg 26, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNGUxODEyLWVjNzMtNDM0OS1iYWIxLTI2YzA4NWNiNzk3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 26 Valley Vista Road Athlone 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.58491 30.35616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za