Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Bruggen Inn

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 45, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Van Bruggen Inn is 'n lieflike, knus kamer op die bestuurder se perseel in La Hoff, Klerksdorp. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is meer geskik vir korttermynverblyf, maar langtermyngaste is ook baie welkom.

Tinktinkie beskik oor 'n en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Hoep-Hoep het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kwikstertjie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Gaste kan gerus die Faan Meintjies Natuurreservaat of Klerksdorp Gholfbaan besoek. Ander nabygeleë aktiwiteite sluit voetslaan, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Van Bruggen Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van Bruggen-straat 45, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Van Bruggen Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 45, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c3b43c8a892bdd68cc5e2a4ecc0b38b580d0c374627b0c107f04624648a5cf17ed92d286feaeebc26ef5838af97caf266b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 45 Van Bruggen Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8306236 26.6547594