Knysna Akkommodasie by Van Camino Cottage | LekkeSlaap
+13
+13

Van Camino Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 540 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaap-weg 26, Simola Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Van Camino Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Simola Golf and Country Estate in Knysna. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en gaste het toegang tot die oord se geriewe.

Dit is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die sitkamer langsaan het 'n TV.

Verder is daar ook gratis WiFi en ondervloerse verhitting. Veilige, aangewese parkeerplekke vir 2 voertuie. Van Camino Cottage is naby die oord se hotel en spa, 2 restaurante, 'n kroeg en 'n gholfwinkel.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Camino Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ou Kaap-weg 26, Simola Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kaap-weg 26, Simola Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4kbH0uJTrr1RC7QIJeFUyVBhqjHdzWlPTS5CjQjevFZTlxKwKv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 540  per nag (plek vir 4) 26 Old Cape Road Simola Golf Estate 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.002877830375 23.034695659169
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za