Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Den Berg's Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Era Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Van Den Berg's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Manie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie P

Alles was silwerskoon en netjies.

Ons het heerlik by Van Den Berg's Gastehuis gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Manie,
Dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gebly en alles skoon/netjies ondervind.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Era

Van Den Berg's Guesthouse
Nicholas R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, very friendly. Warm.

Raoul was an exceptional host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Nick, thanks for a wonderful review. We enjoyed hosting you and Milana tremendously. You are always welcome and hope to see you soon.
Kind regards. Era, Raoul Snr and Jnr

Van Den Berg's Guesthouse
Eduard T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard T
Enkelreisiger

Baie gemaklike en gerieflike verblyf om die Overberg te verken.

Ek het my verblyf by Van Den Berg's terdeë geniet. Die verblyf is uiters netjies en agtermekaar, goed geleë om die Overberg te verken en die gasheer altyd bereid om mens te help. Kan ten stertkste aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Eduard,
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons het dit baie geniet om jou hier te huisves. Ons was baie beindruk met hoe jy alles wat die Overberg bied geniet het. Jy is altyd welkom en hoop om jou gou weer te sien. Sterkte by die universiteit.
Beste groete.
Era, Raoul Snr en Jnr.

Van Den Berg's Guesthouse
Eduard T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard T
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf in Bettysbaai. Baie netjies en gemaklik.

Die verblyf is baie netjies en agtermekaar. Die eenheid is baie goed ontwerp en baie gemaklik. Ek het my tyd daar baie geniet en sal hulle ten hoogste kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Eduard ons het jou kuier hier by ons ook baie geniet. Ons het lanklaas iemand teegekom wat die wondering avonture wat die Overberg offer so benut en geniet het. Mooi so. Ons hoop om jou got weer te sien. Jy is altyd welkom. Sterkte by Tukkies.

Van Den Berg's Guesthouse
Dalena M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Ek sal definitief Van Den Berg's Gastehuis aanbeveel. Ons het die Wittebroodsuite bespreek a.g.v. due grootte. Dis 'n baie mooi en silwerskoon kamer. Gemaklike bed en linne en baie goeie stort. Klein kombuisie met baie toestelle en kombuis toerusting. Alles was 10 uit 10 van ons verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Dankie vir n baie mooi 'review'. Ons is bly julle het jul verblyf hier by ons geniet. Onthou julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.

Van Den Berg's Guesthouse
Marianna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos huis gevoel!

Rustige omgewing en die eienaars laat mens onmiddelik tuis voel! Alles is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Marianna,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te he. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete.
Era, Raoul Snr en Jnr

Van Den Berg's Guesthouse
Susan/trevor C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan/trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige omgewing.

Ongelooflike aangename ervaring. Uiters skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is bly julle het julle verblyf hier by ons geniet. Ons het ook julle besoek baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Van Den Berg's Guesthouse
Yvonne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best weekend away I've ever experienced.

It's a very nice place in a nice and quiet area. Their hospitality was beyond my expectations. I will definitely recommend it to anyone. Thank you so much guys. Thumbs up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Yvonne,
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed staying with us.
You are always welcome.
Kind regards,
Era and Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Elsabe D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Enkelreisiger

Ontsettend lekker gekuier!

Pragtige gastehuis, baie smaakvol gemeubileerd en eienaars ontsettend gasvry. Ontbyt heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Elsabe,
Baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete.
Era en Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Robert G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Excellent. Fully recommended.

My daughter and I booked for one night and stayed for two nights. The hospitality, friendliness and quality overall was excellent. A first-class breakfast. I would unhesitatingly recommend this B&B to my family, friends and anyone else who wishes to spend some time in Betty's Bay and the surrounding areas.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend. Ten volle aanbeveel.

Ek en my dogter het een nag bespreek en twee nagte gebly. Die gasvryheid, vriendelikheid en kwaliteit in die algemeen was uitstekend. 'n Eersteklas-ontbyt. Ek sal hierdie B&B onberispelik aanbeveel vir my familie, vriende en enige iemand anders wat tyd in Bettysbaai en die omliggende omgewing wil deurbring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Robert,
Thank you so much for the wonderful review it is greatly appreciated. We are glad you enjoyed your stay with us as much as we enjoyed your visit and intellectual conversation. You are always welcome and we hope to see you soon.
Kind regards,
Era and Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Ferdinand G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, kalmerende omgewing. Lekker omgewing vir geesdriftige stappers.

Die eienaars Raoul en Era is die ideale gasheer/gasvrou - altyd vriendelik en behulpsaam. Raoul altyd gereed met inligting oor die beste staproetes en restaurante in die omgewing. Dit was lekker om met Raoul te gesels oor sy interessante stokperdjies. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Ferdinand
Dankie vir 'n pragtige resensie, dit word baie waardeer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, soos ons jul besoek geniet het.
Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete
Era en Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Tracy D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige plekkie met pragtige uitsig.

Besonderse gastehuis met ‘n pragtige uitsig van beide die berg en see. Kan dit beslis aanbeveel, dis pragtig en baie netjies met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Goeidag Tracy en Pierre,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons het julle besoek baie geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Julle is altyd baie welkom.

Vriendelike groete.
Era en Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Juanita F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F
Enkelreisiger

Warm en gasvry!

Wat 'n lieflike skoon en netjiese gastehuis. Die eienaars is warm en gasvry en laat jou waarlik tuis voel. Ek beveel hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Juanita,
Dankie vir n wonderlike resensie ons waardeer dit. Ons het jou besoek ook baie geniet en hoop jy het lekker gerus. Sterkte met al jou dinge in Gauteng en ons hoop ons sien jou gou weer.
Beste groete.
Era & Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Chris V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en vriendelikste nog ooit.

Era en Raoul is wonderlike mense. Vriendelik en hulpvaardig. Die gastehuis is pragtig en baie goed toegerus. Die ontbyt was baie net so lekker en met 'n glimlag vir jou voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Chris & Lynette,
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie, ons waardeer dit baie. Ons het julle besoek ook baie geniet so-ook die lekker kuier saam. Ons sien alreeds uit na jul volgende besoek.
Hoop alles was goed in KZN.
Beste groete.
Era & Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Magdaleen E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen E
Enkelreisiger

Beter kon dit nie.

Dit was maklik die beste gastehuis waar ek nog oornag het. Die diens is puik en die verblyf baie netjies. Alles was in baie goeie werkende orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Dankie Magdaleen vir n baie mooi review. Ons is bly jy het dit geniet om hier by ons te bly. Jy is altyd welkom en ons hoop om jou gou weer te sien.

Beste groete.
Era

Van Den Berg's Guesthouse
Annemarie C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging met pragtige berg-uitsigte, hartlike ontvangs, gehalte-beddegoed en smullekker ontbyt!

Ons is gul ontvang deur die Van Den Bergs. Ons eenheid was goed toegerus met kombuis en goeie gehaltelinne. Alles pynlik netjies en modern en die lekkerste ontbyt met groot verskeidenheid vrugte, brode en Kontinentale verskeidenheid, asook heerlike, vol Engelse ontbyt. Kan dit beslis sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Annemarie en Nico,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet. Die "Hamilton Airship" het nog baie gesprek nodig so ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Era en Raoul

Van Den Berg's Guesthouse
Gerhard V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek, of trouherdenking!

Mooiste gastehuis, baie mooi area, uitstekende diens en die gashere was vriendelik en hulpvaardig. Die kamers het alles wat nodig is en meer. Dit is baie mooi ontwerp en versier. Ontbyt word goed voorberei. Al die gaste was vriendelik en hulle is goed voorgestel aan mekaar. Die gashere het meer as genoeg idees oor wat die gaste kan besoek in die omgewing en ander doendinge. Ons het ons verblyf geniet en sal beslis die gastehuis weer besoek en kan dit aanbeveel vir reisigers en vakansiegangers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Van Den Berg's Guesthouse se terugvoer

Hi Gerhard V,
Baie dankie vir jul wonderlike review, dit word baie waardeer. Ons het jul besoek ook baie geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete.
Era

Van Den Berg's Guesthouse
Elise M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise M
Gesin met klein kinders

Neat guesthouse with superb hosts.

Van den Berg's is a perfect guesthouse for a short get away to a beautiful little town with your young family. Every room has got its own kitchenette, which obviously is very convenient when travelling with very young children. Era and Raoul are beyond hospitable which really adds to the experience. Ask them for restaurant recommendations, because they know their town!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea W

Ek en my ma het heerlik gebly by die Van Den Berg's - gaaf and netjies.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

Friendly hosts, nice apartment and a good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename 5 ster-verblyf, goeie ligging en aangename gasheer en gasvrou.

Baie goed toegeruste eenhede, stylvol gemeubileer. Eienaars baie gasvry en berei smaaklike ontbyt. Ek sal die gastehuis vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir 'n week by van den Berg's gebly en het dit baie geniet. Word sterk aanbeveel.

Baie dankie aan Era & Raoul vir 'n wonderlike wegbreek. Hulle gaan uit hulle plek uit om mens welkom te laat voel. Die eenheid is baie netjies en baie skoon. Word definitief sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 891
R1 891 R1 607
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 891
R1 891 R1 607
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 891
R1 891 R1 607
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertyn-rylaan 3273, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVKWDuS7eLcumlW1YC1dw00dPxB9XA5THuy6sE9BgydsD8ac51L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 891 nouVanaf R1 607 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3273 Albertyn Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.359293 18.961385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem