LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Witsand

Van der Merwe Huisie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Monnique D
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Absolutely fantastic. The accommodation and setting is just perfect. We could not ask for more. So happy and already recommended to all my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantasties. Walvisse net waar jy kyk! Wonderlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

"Whale" of a time! Ons het absoluut 'n whale of a time gehad met al die walvisse wat tans in die baai is – dit was 'n ongelooflike ervaring! Die huisie is toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir 'n ontspanne wegbreek. Die binnebraai was 'n absolute wenner gedurende die winter en het die hele huisie heerlik warm en gesellig gemaak. Die see-uitsig is asemrowend en onverbeterlik. Om soggens met die geluid van die branders wakker te word en sommer direk toegang tot die strand te hê, is iets besonders. Vir hengelaars is dit 'n groot bonus! Een klein voorstel wat die ervaring nóg beter sal maak, is 'n piekniektafel in die somermaande. Dit sal die perfekte plek wees om buite te ontspan, te kuier en die ongelooflike uitsig te geniet. Ons beplan reeds ons volgende wegbreek hierheen en sal hierdie juweeltjie sonder enige twyfel vir familie en vriende aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D D
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Baie mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly. Geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Rustig & quiet. Lovely place but very basic. I was a tad disappointed; there was no beach access. The area is very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Rustig met wonderlike uitsig. Ons het heerlik gebly. Met die see hier reg by ons.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karryn C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
3.8
Sep 2026

Great stay, amazing sea views and a safe area. We had a lovely stay. Although the place is not very modern, it had everything we needed for a comfortable stay. The sea view was absolutely amazing, and the area felt safe and peaceful. Overall, we really enjoyed our stay and would definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marianna J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.0
Apr 2026

Klein plekkie nie geskik vir 6 mense nie. Veral nie 6 volwassenes nie. Die plekkie is baie verwaarloos en die interiër soos bv. meubels, beddegoed baie oud. Die plekkie is baie kleiner as wat dit op die foto's voorkom. Die gas in die gasbottel het gedurende ons verblyf opgeraak. Die gasvrou kon ons nie help met nuwe gas voordat ons naweek verby is nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
25 % AF
R1 250 R938
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Tuna Street, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9faaf25668641bae68f44450fdf8507306b01e5b9c139d26e9bc5271d8f9a248027c8a9037c76a379f42889c4f57032764?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392860649707 20.861418623088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang