Nature's Valley Akkommodasie by Van Hasselt | LekkeSlaap
+6

Van Hasselt

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-laan 426, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 290 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Van Hasselt word omring deur die Tsitsikamma-woud en is geleë in Nature's Valley, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge resoneer mooi met die kalmte van hierdie bekoorlike kusdorpie.

Hierdie huis bied slaapplek vir 10 persone in 3 dubbelkamers en 2 enkelkamers. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n spens en drie-en-'n-halwe badkamers. Verder is daar 'n buitestort, 2 sitkamer-areas en 'n pragtige, ruim balkon met 'n uitsig oor die strandmeer en die see in die verte.

Van Hasselt is ideaal vir besoekers wat die Tuinroete wil verken of net lekker wil sit en ontspan in die son. En die huis is stapafstand vanaf die strandmeer en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Hasselt sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Van Hasselt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St Andrews-laan 426, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Hasselt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 290
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 290
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-laan 426, Natures Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxYzIwY2ZhLTE0YmMtNGE1Ny04ZGJjLTk3NzgzY2I3MTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 290  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 426 St Andrews Avenue Natures Valley 6380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9805482 23.5588149
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za