Hartenbos Akkommodasie by Van Villa’s 3 | LekkeSlaap
+25

Van Villa’s 3

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes Eenheid 4, Hartenbos, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Van Villa’s 3 is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping in die veilige Baydunes-kompleks in Hartenbos. Die Baydunes-kompleks is 'n kort motorrit vanaf restaurante, winkelsentrums en die ATKV-oord met sy warm- én koue swembaddens.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 7. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n patio en braai-area via 'n skuifdeur. Parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Van Villa’s 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Van Villa’s 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hannes Pienaar-straat, Baydunes Eenheid 4, Hartenbos, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Villa’s 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes Eenheid 4, Hartenbos, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcnlFKmmE7IV6W2ySdaPiEhCTkBLoisEymztTdrGSQYMo6YWHtm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Hannes Pienaar Street Baydunes Unit 4 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -34.142391675546 22.109553515911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za