Uniepark Akkommodasie by Vanilla Dream | LekkeSlaap
+15

Vanilla Dream

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinsonweg 8, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Garden Room and Vanilla Dream bied verblyf 2 gaste in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële eiendom in Stellenbosch. Die opset is lekker rustig in 'n tuin langs 'n swembad en die eenhede is ideaal vir diegene op soek na gerieflike oornagverblyf. Die eenheid het sy eie ingang.

Vanilla Dream het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, onbeperkte WiFi, yskassie en 'n TV met DStv Premium-pakket.

'n Kontinentale ontbytmandjie in die kamer is ingesluit. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die eiendom is in 'n stil buurt sowat 2 km vanaf Stellenbosch se middedorp met maklike toegang tot winkels, restaurante en wynplase. Die Lanzerac Hotel en die Jonkershoek Natuurreservaat is ook baie naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Vanilla Dream
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Martinsonweg 8, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vanilla Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinsonweg 8, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMCOMmaZXU1Znfmh37E6tVnVTvUIZ8mZzTDb2C9oCbMCAzcRKPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 8 Martinson Road Rozendal 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.934999531079 18.889538960362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za