Vanrhynsdorp Akkommodasie by Vanrhynsdorp Camping and Self-catering | LekkeSlaap
+27

Vanrhynsdorp Camping and Self-catering

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat , Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Vanrhynsdorp Camping and Self-catering is aan die buitewyke van Vanrhynsdorp. Die perseel is ook naby die middedorp.

Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Die eenhede het oopplan-leefareas of aparte slaapkamers met ’n privaat badkamer. Elke eenheid beskik oor ’n kombuisie wat goed toegerus is met ’n yskassie of groot yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof of oondjie met ’n tweeplaatstoof.

Verder beskik elke eenheid oor lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt en ander etes kan by die restaurant op die perseel bestel word teen verskeie kostes. Die instansie spog met ’n gelisensieerde kroeg, swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Vanrhynsdorp Camping and Self-catering
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Troe Troe-straat , Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vanrhynsdorp Camping and Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat , Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL8E5sY7549sMiZGgwLv0A0AzGUnfFOj1sZlErgXogYWJck6YiG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Troe Troe Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.615707256842 18.735003974977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za