Vans View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet voor aankoms betaal word. Bring asb. jou eie vadoeke, bad- en strandhanddoeke saam. Bring asb. jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart.
Die DStv wat op die woonstel se dekodeerder beskikbaar is is EasyView-kanale.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Sha Bay Villas, Lilliecrona Boulevard 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom