Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Varkenskraal Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n plaas in die prentjiemooi berge wat Meiringspoort in die Karoo vorm en is net sowat 4 km vanaf die dorpie De Rust.

Verblyf by Varkenskraal Farm word in 2 huise, Die Werkershuisie en Die Voerstal, gebied. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste in óf 'n dakkamer óf 2 aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, watermasjien en ander basiese toebehore toegerus is.

Elke huis het 'n oopplan-sitkamer wat na 'n privaat stoep lei. Hiér is 'n braai-area of vuurput met asemrowende uitsigte op die berge en oor die plaas se vrugteboorde en groenteplantasies.

Varkenskraal Farm is die ideale plek om uit die stad se gewoel te ontsnap. Die plaas is sowat 40 km vanaf Oudtshoorn en 102 km vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 178 resensies vir Varkenskraal Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Varkenskraal Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347