Vasco Da Gama Straat 60

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vasco Da Gama Straat 60 is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 6 in Struisbaai, en is 180 m vanaf die strand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en deel 3 badkamers wat baddens en storte het. Een van die badkamers is apart van die hoofhuis. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer lei na die onderdak braai-area. Die eiendom het baie spasie vir kinders om te speel en daar is veilige parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakroei, branderplankry, vlieërbranderry, walviskyk, en na die pylsterte kyk in die hawe. L'Agulhas is 4 km vanaf Struisbaai vir diegene wat die omgewing wil verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Vasco Da Gama Straat 60 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vasco Da Gama Straat 60 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 518 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za