Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Veldflora Country Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hildegard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Veldflora Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Aloma H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloma H
Enkelreisiger

Onvergeetlike natuurskoon.

Die perfekte ligging en afstand vanaf Johannesburg en Pretoria vir 'n moeë reisiger om die ongerepte natuur te beleef en te geniet. Die gasheer gaan uit haar pad om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ek sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view and absolute tranquility.

Hidden gem! Stunning views. Absolute tranquility. Beautiful fauna and flora.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Peace, quiet and homeliness.

The host has thought of everything to make your stay pleasant and memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel, mooiste uitsig.

Die plekkie is baie netjies en skoon, met 'n asemrowende uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en daar is oulike en vriendelike woefies. Dit bied goeie waarde vir jou geld. 'n Weggesteekte juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Bair dankie Anton, ek is bly julle het die plekkie geniet.
Vriendelike groete
Hilde

Veldflora Country Cottages
Sharon J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon J

Hilde was very hospitable, the place was very clean and the countryside was very relaxing.

Had a lovely walk at Zelpy game ranch down the road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely laid-back location.

A perfect escape from the city stress to peace and quiet and rest. Take a walk on the farm roads or in the veld and then go cool off in the pool. This is not 5-star but it's not roughing it either. If you enjoy country life, you'll love it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you Michael, for taking the time for the review. It was a pleasure hosting you. Warm regards. Hilde

Veldflora Country Cottages
Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Sielerus, vrede en stilte.

Deesdae lyk dit asof kla 'n nasionale sport is waarin almal platinummedaljehouers is en as ek foute sou wou kry by Hoopoe Cottage, sou elk seker kon kry, maar ek het soontoe gegaan om te rus en te ontspan en net weg te kom vir 2 dae van 'n baie druk werkskedule. Hoopoe Cottage het elke boksie getick vir my. Uit my hart uit dankie, Hilde, vir jou baie warm verwelkoming, asook die totsiens vanoggend. Jy het 'n pragtige plekkie en hy gaan my baie meer gereeld sien as ek net wil asem skep. Die hondekinders was die beste geselskap wat ek voor kon vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pratig.

Pragtige uitsig, veld is mooi ruig en groen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was afgesonder, fantastiese uitsig, en kon wegbreek van die stad en afsluit van alles. Net was ons nodig gehad het.

Sal weer gaan. Dit is 2 ure se ry van ons af en kan daar mens word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Sunette, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.
Groete Hilde

Veldflora Country Cottages
Liena V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liena V
Gesin met tieners

Stunning view.

Walking trails could be nice, but we did spend time in the field. House was very good equipped. Stunning service from Hilde, our host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald E

Accommodation and service is excellent, enjoyed the peace and quiet.

Access road could use some attention and should be described in better detail for prospective travellers. It is only mentioned that rain could be a factor on the dirt track, however some vehicles would have trouble traveling the road in good weather. Fortunately I travelled with my bakkie, but had I used my car I would have considered cancelling based on the access road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek met uitsonderlike uitsig.

Het lanklaas so lekker gekuier op 'n plek. Die uitsig en omgewing was asemrowend en die eienaar uiters hulpvaardig. Die huis is baie netjies en skoon en goed ingerig met al die benodighede wat 'n mens sou wou hê. Die fyn detail van die netjiese skoon handdoeke tot die kleinste soos 'n rol toiletpapier was 'n aangename verrassing. Ek gaan beslis twerugkeer en kan nie wag om voor die kaggel op 'n koue wintersaand te sit en die uitsig te bewonder nie. Indien jy sielsrus soek en rustigheid om weg te kpm van die daaglikse gejaag is dit beslis die plek om te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat nodig is om 'n bluskans te kry.

Wonderlike uitsigte van die stoep af. Stil, 'n perfekte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, well situated so could see the surrounding area's sights without having to travel far.

Enjoyed our stay and will go back to the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Dit was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid gewaarborg. Pragtige uitsig, sonsopkoms en ondergang.

Maklik bereikbaar. Sal die plekkie aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you Llewellyn and Jenny, baie dankie. Julle was uitstekende gaste, sal julle graag een dag weer verwelkom.
Vriendelike groete,
Hilde.

Veldflora Country Cottages
Louise S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met vriende

Excellent getaway for long weekend.

Perfect location for mountain biking on gravel road in Magaliesburg area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you Louise, it was a pleasure having you as guests.
Warm regards
Hilde

Veldflora Country Cottages
Thuli M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We truly enjoyed our stay, Hilde the host was amazing and the location was just what we needed.

We truly had a great time thank you so much. Hilde was amazing, she made the stay even more enjoyable by always checking if we are ok. We were even past check-out time on Sunday but she never rushed us or made us pay extra, she was very understanding. Keep up the excellent service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf baie geniet, Hilde, die gasheer was ongelooflik en die ligging was net wat ons nodig gehad het.

Ons het regtig 'n wonderlike tyd gehad, baie dankie. Hilde was amazing, sy het die verblyf nog aangenamer gemaak deur altyd te kyk of ons reg is. Ons het selfs Sondag eers laat uitgeklok, maar sy het ons nie aangejaag of ekstra laat betaal nie, sy het baie begrip gehad. Hou aan met die uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Dear Thulisile,
It was a pleasure hosting you, we would love to welcome you again one day. A big thank you for leaving the place so neat.
Warm regards,
Hilde

Veldflora Country Cottages
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine J
Saam met vriende

Superb location if you really want to get away from it all.

You can really relax on the large verandah overlooking uninterrupted views of the mountains in the distance. Being there in the rainy season was wonderful as the veld and natural grasses and flowers were in full splendour, all around you. The cottage is very comfortable, very well equipped and spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing experience!

Thank you Hilde for an amazing weekend! Cute cottage with amazing views! Everything we needed for the weekend Hilde and her family organised! A must visit to get away from everything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Enkelreisiger

Rustig, pragtige veld en uitsig, salig.

Lieflik om die jakkalse in die aande te hoor en die Visarend wat roep gedurende die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karabo N
Gesin met klein kinders

A moment necessary to give to myself from the hustle and bustle of daily life.

Peace of mind away from the city noise and hurried life. I was looking for maximum serenity and no disturbance while slowing down and I got all of that. An opportunity to slow down, stop, reflect and feel the difference. Nothing fancy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Was heerlik, baie rustig. Netjies. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Was stil en rustig, sielskos. Gaan beslis gou-gou weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Chantell, ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Hilde

Veldflora Country Cottages
Denise M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, in 'n stukkie ongerepte natuur en veldlewe.

Dit was 'n wonderlike ervaring om elke oggend wakker te word met al die verskillende voël en insek geluide. En wanneer 'n mens op die stoep uitloop omvou die mees asemrowende uitsig jou tussen ongerepte gras, blom, boom en veldlewe. Ons sal dit definitief kan aanbeveel vir diegene wat vir oomblik net wil ontsnap van realiteit, vir al vir kunstenaars of skrywers, wat 'n bietjie inspirasie nodig het! As jy 'n liefde vir natuur en stilte het, is Veldflora beslis 'n plek wat jy wil besoek! Die fasiliteite is eenvoudig, maar 'n mens het niks meer nodig as dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, Denise. Ek is bly julle het die verblyf geniet.

Vriendelike groete
Hilde

Veldflora Country Cottages
Renette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D

As jy van rustigheid hou en net die batterye wil herlaai, is Veldflora vir jou.

Hilde is die perfekte gasvrou wat seker gemaak het ons het alles wat nodig is. Verder was die lieflike uitsig, die rustigheid en die vrede presies wat ons in gedagte gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay. Beautiful surroundings. Peace and quiet.

We went to Veldflora for a weekend getaway. The views are breathtaking. Ideal for some peace and quiet. Very safe location and perfect for a weekend away. Absolutely wonderful. Will most certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you for taking the time for this review Nicole, enjoyed having you as guests and looking forward to welcoming you again someday.
Warm regards,
Hilde

Veldflora Country Cottages
Jurie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V
Gesin met tieners

Genotvolle gesinsnaweek.

Netjiese, gerieflike vriendelike plek met fantastiese uitsig waar jy kan agteroor sit en net naweek geniet. Hoogs aan te beveel. Stilte weg van stad is salig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

It's so beautiful and I love it.

I would recommend it to anyone that loves the farm life the owner Hilde was very helpful had good rest and just me and my 2 granddaughters was there. Would recommend it to anyone, thanks Hilde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you, Sandra. It was very pleasant to have the three of you as guests.

With best wishes
Hilde

Veldflora Country Cottages
Martina M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina M
Enkelreisiger

Fantastic view.

Baie mooi plek en rustig, goeie plek om te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede net buite die stad!

Salig en rustig, pragtige uitsig. Dit was lekker om nie ure te ry uit die stad uit om in die natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea T
Saam met vriende

Rustig, met 'n wonderlike uitsig.

Die ideale plek om te gaan as jy hou van stilte en mooi uitsigte. As jy rustig wil kuier saam met familie of vriende sonder 'n klomp ander mense om jou, is dít die regte plek om te wees. Die verblyf bied alles, indien nie meer nie, as wat gewone selfsorgeenhede bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Thank you, Dorothea, I am glad that you liked it and you all felt well.
Many greetings,
Hilde

Veldflora Country Cottages
Wayne S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer. Stil en kalm omgewing, net wat 'n mens soek wanneer jy wil wegkom uit die stad vir 'n bietjie stillte, rus en vrede. Sal dit definitief aanbeveel aan enige iemand! Eenhede is pragtig, netjies en goed uitgerus met al die benodighede wat 'n selfcatring eenheid behoort te hê. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hul pad om jou verblyf daar lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste manier vir wegbreek om te ontspan.

Netjies en ideaal vir enkelpersoon of 2 mense. Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Uitsig is prentjiemooi en rustig. Diens was baie gaaf en baie goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ons is met ope arms van vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Alles was volledig aan ons verduidelik. Die kothuis was silwerskoon en met meer toegerus as wat ons kon verwag. Beslis 'n plek om jou siel te verkwik. Ons sal beslis weer gaan want die tydperk was te kort om als in te neem en ten volle te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Baie dankie, Magdalena. Dit was vir my 'n groot plesier om vir julle as gaste te hê. Tot weersiens, ek hoop.
Hilde

Veldflora Country Cottages
Dawie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Absoluut 'n natuur sprokieswêreld.

Dit is verseker een van die lekkerste plekke waar ons nog gaan bly het. Die asemrowende uitsig. Die vriendelikheid van die mense. Die wete dat alles veilig is maak dit net soveel lekkerder. Alles was eenvoudig perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Veldflora Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Debbie en Dawie. Ek is bly julle het die dae van jul wittebrood by Veldflora geniet. Beste wense vir die toekoms.
Vriendelike groete
Hilde

Veldflora Country Cottages
Ulrike J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi uitsig.

Dit was regtig 'n lekker en ontspanne naweek. Die huisie was netjies, skoon en sonder enige afgeleefde gevoel. Die kombuisinhoud was eenvoudig, maar ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, van 'n botteloopmaker tot lekker groot koffiebekers en alles tussenin, van goeie gehalte. Daar was 'n houer vol vuurmaakhout vir die kaggel en ons wens ons kon dit aansteek, maar die weer was te warm daarvoor. In die wintermaande sal dit beslis vir 'n heerlike snoesige verblyf sorg. Daar was 'n klein TV wat waarskynlik net SABC-kanale bied, maar ons was nie daar vir TV-kyk nie en het hom nooit eens aangeskakel nie. Die stoep bied 'n pragtige uitsig en ons het ure lank daar vertoef. Hilde, ons gasvrou, was baie gaaf en bedagsaam en haar honde lief en goed gemanierd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Perfekte naweekwegbreek!

Die ligging is perfek, met 'n wonderlike uitsig oor die vallei. Van die oomblik wat jy arriveer laat Hilde jou dadelik tuis voel en is altyd beskikbaar as jy iets nodig het. Die Brick Cottage waarin ons gebly het is baie gemaklik en ruim en het alles in wat nodig is. Die kaggel sorg dat die eenheid lekker warm is in die winter. Aangesien dit hoog teen die koppies is met 'n redelike klim boontoe, maak dit die plek baie veilig. Onderdakparkeerplek vir 2 motors. Groot vriendelike boerboel wat ook 'n ogie hou en hy is mal daaroor om saam te hardloop as jy gaan stap. Sal Veldflora sonder enige twyfel aanbeveel. Die enigste ding wat dit miskien nog lekkerder sal maak, is as daar 'n "fire-pit" voor die kothuis se stoep was (bo en behalwe die braaiplek) waar mens in die aand om die vuur kan sit. Dankie Hilde vir 'n baie lekker naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich Werner S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Die ligging is hoog op teen die Magaliesberge en die uitsig is pragtig. Die verblyf is skoon net en klein genoeg vir 2 mense, maar nie meer nie. Vir 'n stadsjapie is die stilte baie rustig en kan jy hier jou siel herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Gesin met klein kinders

Beautiful clean place with very friendly people.

Veldflora is a very nice place surrounded with a beautiful view. It is clean and has everything for a holiday or a weekend away so you don't need to take you whole house with you. Hilde makes you feel very welcome and she puts a lot of effort into make the houses look. It is very safe as well. Thanks Hilde and Lekker slaap you guys are all tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elize D
Enkelreisiger

Nie tevrede nie.

Ek sou graag 'n huisie met 'n uitsig wou gehad het. Bietjie teleurgesteld met die uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werlinda H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werlinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Die stilte en pragtige natuurskoon is die perfekte wegbreek. Dis verseker die moeite werd as die stadslewe te veel raak! Dis 'n baie skoon en netjiese blyplek met uitstekende diens. Beslis een vir die emmerskoplysie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veldflora Plaas, nommer RN18, Nuwe Thorndalepad, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5809543f23124f93fee13fdcc11d432ef282f83e7495398e8dfea529bbae3b40de9e092af0c1e5cc6a5c58827df1d1674?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Veldflora Farm number RN18 New Thorndale Road 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.965492313344 27.464332711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem