LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Venture Inn & Conferencing | LekkeSlaap
+16

Venture Inn & Conferencing

B&B

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Venture Inn & Conferencing
Netheid
3.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.3/5
Anke B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Dit was baie aangenaam, skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig en daar is 'n see-uitsig. Kan dalk net groter TV in die kamers sit, maar anders was dit baie lekker.

Venture Inn & Conferencing's terugvoer

Thank you so much for taking time to give us such a lovely review!

Venture Inn & Conferencing
Johan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Regtig nie aangenaam nie.

Die kamer is nie netjies nie. Matte het gestink. Badkamer is lelik en bad/stort is swak.

Coreen G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Coreen G
Saam met vriende

Baie teleurstellend.

Die lawaai wat van die hotel af gekom het, het tot laatnag aangehou. Die matrasse is nog uit Noag se Ark en ons het met rugpyn opgestaan.

Lynne L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynne L

Baie aangenaam.

Sien die sterre.

Calie V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Calie V
Saam met vriende

Dit was rustig!

Ek sal net voorstel dat hulle 'n klein yskas in kamers moet voorsien, verder was alles goed en die kos baie lekker.

Magda D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre hieronder.

Sien die sterre hieronder.

Debby L - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby L
Enkelreisiger

Thank you for everything - and the food is tremendous !!

Greatly appreciated that they accommodated my maltese poodle as well - not many places do which makes it very difficult to go on short holidays - I will certainly be back!!

Susan V - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

It was absolutly wonderful. My Mom and Dad from England were really impressed.

My Mom and Dad came from England and were really impressed with the chalets, restaurant and location. They absolutly loved it and we will be definitely (God willing), come back again in April next year.

was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R855
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommersiële Weg 16, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZjc5MjkxLTVlOWMtNDAwZi1hYWZiLWNiN2VkYTY5ZDdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R855  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 20 Commercial Road Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.720015859995 30.471243560314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!